Brief: Korona is nie Suid-Afrika se eerste virus met politieke gevolge nie

Op 23 Februarie 2020, het Rapport oor Thabo Mbeki se miv-beleid berig, en dit volksmoord, asook die grootste misdaad teen die mensdom in die geskiedenis van Suid-Afrika genoem. The Economist het moontlik RW Johnson se rubriek in Rapport of ander … Lees verder

Audrey Bierman: Knip die lont, meneer die president!

Ek wou vanmore eers ‘n bietjie werk voor ek iets skryf, maar die nuus het my genoop om nóú iets te skryf, want ek kan nie konsentreer voor ek nie hierdie van my hart af gekry het nie.

Almal prys

Lees verder

Besluit om voort te gaan met grondonteiening sonder vergoeding is kortsigtig – TLU SA

Die besluit van die ANC-regering om voort te gaan om wetgewing rondom artikel 25 van die Grondwet – wat handel oor onteiening sonder vergoeding – te verander, is kortsigtig.

‘n Mosie oor die ad hoc-komitee wat die wysigings aan die … Lees verder

Afrikanerbond smeek Ramaphosa vir ‘ministerie vir minderhede’

Die Afrikanerbond het op Sondag 19 Mei voorgestel dat ‘n permanente ministerie van Suid-Afrikaanse minderhede / gemeenskappe gestig word.

In ‘n brief aan president Cyril Ramaphosa het die hoof van die Afrikanerbond, Jan Bosman, die president gevra om ernstig oorweging … Lees verder

Suid-Afrikaanse ondergang byna so erg soos oorloggeteisterde lande s’n – verslag

‘n Internasionale ekonomiese dinkskrum het bevind dat Suid-Afrika ‘n “buitengewone afgang in ‘n hele reeks aanwysers ondergaan het”. Volgens Claude Baissac, hoofuitvoerendebeampte van Eunomix, “vertel hierdie buitengewone daling vir ons dat dít wat ons reeds weet, wat aan die gang … Lees verder

Brief: Afrikaners het meer te vrees van Ramaphosa as van Zuma

Ek is verstom oor die media se genadelose fokus op mense wat uiteindelik tot ons ondergang lei sonder om op ander wat net so skelm/korrup is te fokus.

Net so word Ramaphosa nou skielik soos Obama voorgehou as die engel … Lees verder

ANC regime stof Das Kapital af om swart eenheid te bou

Die ANC sal glo die media inlig oor wat die afgelope vier dae by die party se beleidskonferensie in Johannesburg bespreek is.

Die voorsitters van subkomitees het onder meer grondgryp op die Zimbabwe-manier, met die fokus op onteiening en markonverwante … Lees verder

SA en China verdiep samewerking

Suid-Afrika en China sal nog handels-en beleggingsooreenkomste onderteken wat hulle grondslag het in die Suid-Afrika-China Binasionale Kommissie-vennootskap tussen die twee lande, het RSG berig.

Adjunkpresident Cyril Ramaphosa het die inligting aan die media onthul in sy openingstoespraak met die ontvangs … Lees verder

Ramaphosa weier om vrae oor Marikana te beantwoord

Adjunk-president Cyril Ramaphosa kon nie vrae oor Marikana in die parlement beantwoord nie, nadat ‘n dagvaarding teen hom uitgereik is oor sy aandeel in die slagting.

Gebeure in Marikana in Augustus 2012 het daartoe aanleding gegee dat die families van … Lees verder

Ramaphosa vol vertroue dat Chinese ekonomie sal herstel

Adjunkpresident Cyril Ramaphosa sê hy is vol vertroue dat China se ekonomie van sy huidige insinking sal herstel.

China is die grootste verbruiker van grondstowwe en kommoditeite en Suid-Afrika se grootste enkele handelsvennoot maar ‘n verlangsaming in die Chinese ekonomie … Lees verder