Dan Roodt as rubriekskrywer vir ‘altregse’ blad in VSA aangestel

Dr. Dan Roodt van PRAAG is gister as tweeweeklikse rubriekskrywer vir die “altregse” Amerikaanse webblad, AmRen.com, aangestel. American Renaissance, soos dit bekendstaan, het onlangs die nuus gehaal in die Washington Post, New York Times en ander hoofstroom- Amerikaanse … Lees verder

Roodt-boek oor Engelse identiteit nou op papier!

Raidersblad2Dan Roodt se opspraakwekkende essay oor Suid-Afrika se Engelse identiteit, Raiders of the lost Empire, is nou as gedrukte boek beskikbaar nadat dit verlede jaar as eboek verskyn het.

Almal wat tot dusver die boek gelees het, was gaande … Lees verder

Amerikaanse webwerf resenseer Roodt-boek

Die invloedryke konserwatiewe Amerikaanse webblad American Renaissance het so pas dr. Dan Roodt se eboek-essay, Raiders of the lost Empire, geresenseer onder die titel, Snuffing out South African identity. Die resensent is dr. F. Roger Devlin, ‘n bekende filosoof, … Lees verder

Onderhoud met Dan Roodt oor ‘Raiders of the lost Empire’

Praag het ‘n onderhoud met dr. Dan Roodt gevoer oor sy jongste eboek-essay van 27 000 woorde, Raiders of the lost Empire.

Praag: Vanwaar die titel en waarom dit in Engels skryf?

Dan Roodt: Die titel is ontleen aan … Lees verder

Nuwe eboek deur Dan Roodt beskikbaar

Die nuwe eboek-opstel deur Dan Roodt in Engels, Raiders of the lost Empire: South Africa’s ‘English identity, waarvan daar verlede Sondag ‘n uittreksel in Afrikaans verskyn het, is nou beskikbaar teen slegs R30 of $3 via PayPal op praag.orgLees verder