Radio Pretoria verloor aansoek om wyer uit te saai

radiopretoriaRadio Pretoria het sy hofsaak in die Noord-Gautengse hooggeregshof teen Okasa verloor.

Regter Neil Tuchten het die stasie se aansoek om na gebiede in KwaZulu-Natal, Limpopo, Noordwes en Mpumalanga uit te saai, om tegniese redes van die hand gewys.

Okasa … Lees verder

‘n Sosialistiese hoofstuk begin

Die mediumtermynbegroting wat die ANC se nuutaangestelde minister van finansies, Pravin Gordhan, ingedien het, is maar net die eerste reëls van die volgende hoofstuk van die bewind se sosialistiese beleid.

Behalwe vir die beplande sosialistiese nasionale gesondheidstelsel, wat weens geldtekort … Lees verder

Nuwe raad, ou weë

Onder baie omstredenheid is die nuwe SABC-raad uiteindelik in die parlement aangekondig. Die eerste doelstelling van hierdie nuwe raad sal seersekerlik wees om die SABC uit sy finansiële verknorsing te probeer red. ʼn Volskaalse staking deur SABC werknemers oor loongeskille, … Lees verder