Raak ontslae van Peter de Villiers

Helaas, dog voorspelbaar, is ek reg bewys. Ek is geensins 'n rugbykenner nie, maar 'n realis. Dit was nie moeilik om reg te wees nie, maar wel deprimerend.

Peter de Villiers is duidelik 'n uiters swak keuse as opvolger van Jake

Lees verder