ANC-kandidaat staan tereg op 2 aanklagte van moord

‘n ANC-kandidaat sal Maandag op twee aanklagte van moord in die hof verskyn.

Zoniselo Magawu (foto bo) is vir die moord op ‘n DA-raadslid van die Kgatelopele-munisipaliteit in Daniëlskuil gearresteer.

Dit is volgens die Valke se Hangwani Malaudzi en volg … Lees verder

DA-raadslid doodgeskiet

Nog niemand is in hegtenis geneem na die moord op ‘n DA-raadslid van Daniëlskuil in die Noordkaap nie.

Johannes Baadjies, wat Donderdag ingesweer sou word as raadslid van die Kgatelopele Plaaslike Munisipaliteit, is doodgeskiet, in wat vermoedelik ‘n politieke sluipmoord … Lees verder

ANC-moordbeskuldigde kry borg

‘n Voormalige ANC-raadslid, wat teregstaan op die moord op sy vrou, is borgtog van R20 000 in die Bloemfonteinse landdroshof toegestaan.

Maphabole Godfrey Maphobole, ‘n voormalige ANC-raadslid van die Tokologo plaaslike munispaliteit,
verskyn na verwagting vandag weer in die hof. … Lees verder

Agt mense vas na geweld in Diepsloot uitbreek

Agt mense is Maandag in hegtenis geneem na geweld in Diepsloot, Johannesburg, uitgebreek het, volgens die polisie.

"Ons het agt mans om twee uur vanmore (Maandag) in hegtenis geneem, net voor die situasie kalmeer het," het inspekteur Daniel Mavimbele gesê.

Lees verder