Chaos toe raadslede mekaar bydam

Chaos en geweld het tydens ‘n sitting van die Nelson Mandelabaai Metroraad in Port Elizabeth uitgebreek, en twee raadslede is beseer.

‘n DA-raadslid, Rano Kayser en ‘n ANC-raadslid, Rosi Daaminds is hospitaal toe geneem raadslede mekaar met waterbekers en glase … Lees verder

Eskom-skorsings veroorsaak skokgolwe

In reaksie op die skorsing deur die voorsitter van die Eskomraad, het graderingsagentskappe hul “kommer” oor die gebrek aan bestendigheid van kragvoorsiening te kenne gegee.

Die voorsitter van die Eskomraad, Zola Tsotsi het aangekondig dat die kragverskaffer se uitvoerende hoof, … Lees verder

Eskom-raad baklei soos kat en hond, o.a. oor R43m vir New Age-koerant

Eskom is die jongste semistaatsinstelling waarvan die raad dalk binnekort weens onbekwaamheid en binnegevegte vervang sal moet word. Die minister van openbare ondernemings, Lynne Brown, sal by die volgende kabinetsvergadering aanstaande week so ‘n voorstel indien.

Volgens die New Age-koerant … Lees verder