Nuwe SEB-teikens teen wit ondernemings gemik

Klein wit sake-ondernemings sal benadeel word deur die nuwe reëls vir swart ekonomiese bemagtiging (SEB), want volgens ontleders, sal dit moeilik wees vir die meeste van hulle om te voldoen daaraan.

Die departement van handel en nywerheid het Vrydagmiddag die … Lees verder

Gaan die VF+ die DA se krisis vermors?

delport_manfred_600

deur Manfred Delport

[followbutton username=’ManfredDelport’ count=’true’ lang=’en’ theme=’light’]

Volg Manfred op Facebook.

Ai, hoe het ek my verlekker aan die DA se onlangse bontstanery oor rassistiese regstellende aksie!  Laasgenoemde is eintlik ‘n toutologie; daar is geen ander soort “regstellende” … Lees verder

Vakante pos

Ek wil graag ‘n advertensie plaas. Hierdie poste is slegs vir blanke Afrikaners. Enige ander ras hoef dus nie aansoek te doen nie. Jy moet Afrikaans kan praat, die alfabet ken, nie steel of omkoopgeld aanvaar in wapentransaksies en HIV-positiewe … Lees verder