Gill Marcus vier oorname van Uniegebou met spesiale R2-munt

Gill Marcus, wat self as ‘n begunstigde van die ANC se verowering van die land en sy instellings, R5 miljoen per jaar verdien, het so pas ‘n nuwe R2-muntstuk aangekondig om haar party se oorname van die Uniegebou te vier.… Lees verder