Suidpunt: Red Afrikaans, verlos ons van die neerslagtige fiksie!

Van die giftigste resensies sal jy nie tussen die datagrepe van Netwerk24, “Literator”, “LitNet”, “Tydskrif vir Letterkunde” of selfs jou dorpskoerant vind nie. Ook nie die Suid-Afrikaanse Engelse pers nie. Hoe kan iets giftig wees as dit nie van die … Lees verder

Sleutelfiguur in Kanadese politiek en gesin uitgewis

Die Franse deel van Kanada, Quebec is in skok na die skielike dood van voormalige Kanadese kabinetsminister, Jean Lapierre, sy vrou en drie van sy broers en susters.

Die hele familie is in ‘n vliegtuigongeluk uitgewis.

Die gesin was onderweg … Lees verder

Afrikaans kort Quebecse wette

roodt_dan_wikideur Dan Roodt

[followbutton username=’danroodt’ count=’true’ lang=’en’ theme=’light’]

Hou van Dan Roodt se Facebookblad

Vandag is 14 Augustus, oftewel GRA-dag. Elke jaar op dié datum probeer ek besin oor die stand van ons taal, ter herinnering aan die stigting van … Lees verder