Pukke ontken skorsings op grond van ras

Die tydelike skorsing van ses swart studente, hangende ’n dissiplinêre ondersoek ná Vrydag se betoging deur stakende werkers op die NWU se Potch-kampus, hou nie verband met hul velkleur nie.

Waarnemende rektor, Fika Jansen van Rensburg het aan OFM gesê … Lees verder

‘Reform PUK’ dreig om universiteitsrugby op Potch ook Maandag te ontwrig

Terwyl die geweld en onrus ná die ontwrigting van ‘n universiteitsrugbywedstryd op die Bloemfonteinkampus steeds wyer uitkring, het die Afro-marxistiese organisasie ‘Reform PUK’ dreigbriewe aan rugby-afrigters op Potchefstroom gestuur. Onder die opskrif “Black Lives Matter” sê die groep dat hy … Lees verder

‘Pukke moeg vir politiekery’

Die huidige onrustigheid in die tersiêre onderwyssektor is wat gelei het tot die totstandkoming van “NWU-Pukke Breek die Stilte”, ‘n groep studente wat die belange van die Noordwes-Universiteit Potchefstroomkampus op die hart dra.

Dit is volgens SR-voorsitter, Paul Maritz, wat … Lees verder

PUK se vise-kanselier moedig belhamels aan om te veg teen Afrikaans

‘n Klag van aanhitsing tot geweld is by die polisie ingedien teen die swart vise-kanselier van die Noordwes Universiteit

Dan Kgwadi het glo aan studente tydens ‘n openbare vergadering gesê om te veg.

Die universiteit sê sy woorde “Ek moedig … Lees verder

Rubberkoeëls, skokgranate om swart opmars by PUK te stuit

‘n Protesoptog deur beswaarde swart studente op die Potchefstroom-kampus van die Noordwes-Universiteit, het Donderdag hande uitgeruk.

Prof. Dan Kgwadi, die visekanselier, het glo toestemming verleen dat die optog gehou kon word.

Sowat 180 swart studente van al drie NWU-kampusse het … Lees verder

PUK-rektor se ampstermyn nie verleng

Die Noordwes-Universiteit (NWU) se bestuur en raad se werksessie oor die instelling se strategiehersieningsproses het die afgelope naweek geduur.

Die hoop bestaan dat die proses teen Junie afgehandel kan wees.

Voorsitter van die raad, Johan Kruger, sê die bestuur, onder … Lees verder

Waarom wou die vyand ons universiteite inpalm?

Met die jongste nuus in verband met die PUK vandeesweek, is dit helder dat die oorname van die Afrikaanse universiteite nou voltrek is. Iron Rensburg, Botman, Jansen en nou Kgwadi by die Noordwes-universiteit het seker gemaak dat al die Afrikaanse … Lees verder

Blade Nzimande blaf dat die PUK moet verengels en verswart

Blade Nzimande het gister aan die media in Johannesburg gesê dat daar “‘n kultuur van vrees” op die PUK-kampus heers, asook dat swart en Engelse studente nie daar welkom voel nie, want “as jy nie wit en Afrikaans is nie, … Lees verder

Ope brief aan alle PUK-studente

Liewe PUK-student,

Baie geluk met julle geslaagde betoging gister. Dit was baie ordentlik en gedissiplineerd, anders as sommige ander betogings in ons land waar daar op pad ‘n paar motors aan die brand gesteek word, klipgooiery plaasvind en die gewone … Lees verder

NWU wys Nazi-saluut-ondersoekspan aan

adderjanDie Noordwes-Universiteit sal ’n ondersoekspan van vier aanwys om ontgroeningspraktyke op al die universiteit se kampusse te bestudeer, het die bestuur Donderdag gesê.

Die ondersoek is gelas na ’n ontgroeningsvoorval waarin die Nazi-saluut glo gebruik is by dié universiteit.

Beeldmateriaal … Lees verder