Standardbank in NY vir prysmanipulasie aangekla

Standard Bank word tans aangekla omdat hulle glo met twee ander groot internasionale­ banke saamgesweer­ ­het om die prys van platinum­ en palladium­ in die VSA te manipuleer­.

Rusland en Suid-Afrika, hou ongeveer 80 persent van platinum-groep metale se reserwes. … Lees verder