Dan Roodt: NG Kerk: Gebruik homo-kwessie om APK en NGK te herenig

Die nuus dat die NG Kerk se Algemene Sinode onder druk van ‘n linkse faksie van kultuurmarxistiese akademici besluit het om homoseksualiteit vanuit die Bybel te regverdig, het skokgolwe deur die kerk gestuur en vrese vir skeuring word deur verskeie … Lees verder

Karel Combrinck: Post tenebras lux

Sy heilige majesteit se onlangse uitstappie oor die doodstraf en die uitwissing van landsgrense maak dit miskien nuttig om net weer baie kortliks die geheue te verfris oor die Katolieke Kerk en ons stamvaders, die Hugenote.

Kort nadat Martin Luther … Lees verder

Calvyn steeds vol betekenis vir die Afrikaner

Naspers skenk baie aandag aan die negatiewe beeld van Calvyn tov van sy vyand Servetus omdat dit waarskynlik vol betekenis vir die Afrikaner is.

Op Google kan binne sekondes in Engels die disinformasie van die Afrikaanse dagblaaie raakgesien word. En

Lees verder