Republikeine ontdek geheime fonds vir linkse pro-immigrasie aktiviste

Opregte linkse selflose voetsool-aktiviste of gewone parasiete? Dit is die vraag wat in opgekom het toe die Amerikaanse kongresondersoekers in Maart vanjaar ontdek het dat die Obama-administrasie miljarde dollars aan linkse aktivistiese organisasies geskenk het deur ‘n korrupte geknoeiery by … Lees verder

Kind gewond na polisie en gemeenskap slaags raak

‘n Elf-jarige swart kind is gewond, terwyl 19 winkels wat aan buitelanders behoort, beskadig is nadat die polisielede en die gemeenskap naby Wesselsbron in die Vrystaat Saterdag slaags geraak het.

‘n Polisiewoordvoerder, Montantsi Makhele, sê die polisie was besig met … Lees verder

Vakbonde gaan by studente-oproer aansluit

Vakbonde gaan na verwagting aansluit by swart studente se betogings oor gratis tersiêre onderrig. Ten minste 52 arbeidersvakbonde is genader om deel te neem.

Die studente-aktivis en leier van die “FeesMustFall”-veldtog, Mcebo Dlamini, het Maandag honderde studente by die Universiteit … Lees verder

Nog onluste dreig by kampusse

Die minister van Hoër Onderwys en Opleiding, Blade Nzimande het weer beklemtoon dat die regering nog nie besluit het oor klasgeld vir studente in 2017 nie.

Dit volg terwyl studente weer dreig met klasboikotte en betogings omdat die regering glo … Lees verder

Betogers bestorm Senate House by Wits

Die universiteitsraad van die Universiteit van die Witwatersrand sou studente vanmiddag toespreek, maar het daarteen besluit nadat betogers Senate House bestorm het.

Die Raad sê die optrede is strydig met ‘n ooreenkoms wat vroeër bereik is.

Wits het intussen besluit … Lees verder

Dan Roodt: NG Kerk: Gebruik homo-kwessie om APK en NGK te herenig

Die nuus dat die NG Kerk se Algemene Sinode onder druk van ‘n linkse faksie van kultuurmarxistiese akademici besluit het om homoseksualiteit vanuit die Bybel te regverdig, het skokgolwe deur die kerk gestuur en vrese vir skeuring word deur verskeie … Lees verder

Rubberkoeëls, skokgranate om swart opmars by PUK te stuit

‘n Protesoptog deur beswaarde swart studente op die Potchefstroom-kampus van die Noordwes-Universiteit, het Donderdag hande uitgeruk.

Prof. Dan Kgwadi, die visekanselier, het glo toestemming verleen dat die optog gehou kon word.

Sowat 180 swart studente van al drie NWU-kampusse het … Lees verder

ESB-opening lei tot geweld in Duitsland

Onlustepolisie in Duitsland moes dié week bontstaan toe skares opgeruk het om teen besuiniging te betoog. Geweld het uitgebreek naby aan die stad se Alte Oper konsertsaal enkele ure voor ‘n nuwe bankgebou se amptelike opening.

Ondersteuners van die sogenaamde … Lees verder

Zille gekap oor gebrek aan mediavryheid

Die Suid-Afrikaanse Nasionale Redakteursforum (Sanef) het Maandag gesê die Wes-Kaapse regering se beroep op alle provinsiale departemente om nie hul subskripsie vir die Cape Times te hernu nie, is afstootlik.

“Sanef vind dit afstootlik dat die uitvoerende komitee van die … Lees verder

Is stygende protes ‘rebellie van die armes’?

Suid-Afrika se gewelddadige betogings het in 2014 ‘n hoogtepunt bereik, volgens ‘n verslag deur die Multilevel Government Initiative by UWK se Gemeenskapsregsentrum.

“Beide die aantal burgerlike protesoptredes sowel as die voorkoms van geweld het toegeneem in 2014,” het die sentrum … Lees verder

Amerikaanse polisiegeweld lei tot wit skuld-orgie

Kort nadat ‘n besluit van die groot jurie bekend geword het om nie ’n ­polisiebeampte te vervolg vir die dood van Eric Garner in Julie vanjaar nie, het honderde ­betogers by die Rockefeller-­sentrum en in New York se Times Square … Lees verder

Marikana Steungoep dreig met openbare protes

marikanaDie Marikana Steungoep dreig met openbare protes as hulle nie hulle sin kry nie.

Hulle het die President gevra om ‘n geskrapte klousule ter herstel wat die Marikanakommissie opdrag gee om die rol van staatsdepartemente in die skietery by Marikana … Lees verder

Polisie waarsku motoriste om R55 te vermy

oproerDie Tshwane metropolisie het motoriste gewaarsku teen gewelddadige oproer wes van Pretoria.

Dit is nie bekend waaroor die protesoptrede gaan nie.

Die metropolisie het motoriste afgeraai om die R55 tussen Pretoria-wes en Sandton te gebruik en gewaarsku om alternatiewe roetes … Lees verder

VSA en VK destabiliseer die hele wêreld

protest9Regeringsgeboue word verwoes, geplunder. Dit gebeur in Kaïro, Kiev, Bangkok, en nou in Gauteng, Suid-Afrika. Die regerings staan magteloos op die kantlyn en toekyk.

In Suid-Afrika waar die polisie wel ingryp om gewelddadige oproermakers te stuit, word hulle van “brutaliteit” … Lees verder