Die Transformasie van Frederick Fourie

Arme professor Fourie.

Arme professor Fourie.

Nee, dit pas nie in nie.

Kom ons probeer: Arm’ professor Fourie.

Werk ook nie.

Wat ek probeer doen, is om “Arm’ professor Fourie” te neurie op die deuntjie van “Poor Professor Higgins” uit … Lees verder