Twee mans by Moslemspotprent-uitstalling geskiet

Die polisie in Texas het twee gewapende mans by ‘n tentoonstelling naby Dallas doodgeskiet.

Die twee het glo by ‘n kunsuitstalling van spotprente oor die Profeet Mohammed opgedaag en ‘n veiligheidswag in die been geskiet, het Reuters berig.

Die wag … Lees verder

Citizen vra om verskoning oor spotprent

Die Citizen het Donderdag om verskoning gevra nadat hy ʼn spotprent van die profeet Mohammed gepubliseer het soos dit op die Franse satiriese weekblad Charlie Hebdo verskyn het, het Sapa berig.

“Dit was ‘n mistasting, daar was geen kwaadwilligheid nie… … Lees verder

SA wag steeds vir kerkramp-oorskot

Suid-Afrikaners wag steeds dat die liggame van diegene wat in die kerkgebouramp in Lagos in Nigerië dood is, na Suid-Afrika teruggebring word.

Daar het glo 85 Suid-Afrikaners omgekom in die ramp by die Synagogue Church of All Nations toe ‘n … Lees verder