‘Mal, onverdraagsame gedrag van Afrikanermans kommerwekkend’

mantisDie rektor van die Universiteit van die Vrystaat, prof Jonathan Jansen, sê hy is bekommerd oor kinders wat uit huise kom waar Afrikaanse mans hulle skuldig maak aan wat hy noem mal en onverdraagsame gedrag.

Jansen het gereageer op die … Lees verder

Jansen: Argument oor taal is verdraai vir mediabohaai

Prof. Jonathan Jansen, rektor van die Universiteit van die Vrystaat, sê sy argument oor taal in onderwys is verdraai om ‘n mediabohaai te skep, sê

“Dit verbaas my steeds hoe ‘n versigtige argument oor taalinklusiwiteit ernstig verdraai kan word vir Lees verder

Jonathan Jansen: Wit Afrikaanse skole ernstige gevaar vir rasseverhoudinge

Die Kleurling rektor van die Universiteit van die Vrystaat (UV) sê wit Afrikaanse skole en universiteite hou ’n ernstige gevaar vir rasverhoudinge in Suid-Afrika in.

Prof. Jonathan Jansen, wat sy tweedehandse multikulturele idees uit die VSA kry om sy anti-wit

Lees verder