Repokoers onveranderd maar Eskom bly kopseer

Die Reserwebank het besluit om die repo-koers onveranderd te laat op 5,75 persent.

Die Bank het egter sy kommer uitgespreek oor Eskom se versoek vir ‘n 25 persent tariefverhoging.

Die president van die bank, Lesetja Kganyago sê so ‘n skerp … Lees verder

E-tol-dreigemente is afpersing sê regskenners

Die Suid-Afrikaanse munisipale werkersvakbond- SAMWU- het ook die gewysigde Gautengse e-tol plan verwerp en gesê die stelsel kom steeds neer op die privatisering van die land se paaie.

Die vakbond sê die dreigement om voertuiglisensies te weier as tolgeld agterstallig … Lees verder

Zuma: SA gaan krag van privaatinstansies aankoop

Die Suid-Afrikaanse regering het in Davos, Switserland aangekondig dat hulle krag van privaatinstansies sal aankoop.

Dié aankondiging is deur President Jacob Zuma gemaak wat die Wêreld Ekonomiese Forum in die Alpe bywoon. Zuma sê 923 megawatt se onafhanklike elektrisiteit is … Lees verder

Privatiseer staatsgrond om begroting te laat klop: TLU

Grond in die staat se hande, is ‘n ongesonde praktyk wat die land en Landbou net skade berokken.

Mnr. Louis Meintjes, TLU SA se President, het gereageer op die bekendmaking van gruwelike verwaarlosing op ’n plaas naby Nigel wat deur … Lees verder