Gesondheidsminister Aaron Motsoaledi wil klaarblyklik nie die totale koste van die omstrede kontrak tussen die Vrystaatse gesondheidsdepartement en die private maatskappy, Buthelezi-ambulansdienste openbaar maak nie.
Hy het reageer op ‘n perlementêre vraag oor watter provinsies derdeparty-kontrakte vir die verskaffing van … Lees verder