Rand herstel na rentekoersverhoging

Die Rand het Donderdagaand tot R15,10 teen die dollar herstel nadat ‘n rentekoersverhoging aangekondig is.

Die jongste verhoging beteken dat die prima uitleenkoers tot 10,5 persent styg.

Die Suid-Afrikaanse geldeenheid het Woensdag tot R16,20 teen die dollar gedaal nadat die … Lees verder