Die stryd om voortbestaan

Iewers het iemand gesê dat “intelligensie bloot die vermoë is om verbande tussen verskillende elemente raak te sien”. Dis hoe die wetenskap immers vordering gemaak het, deur ‘n verband tussen weerlig en elektrisiteit te eien, of tussen die feit dat … Lees verder

Fanie Olivier vaar uit teen skrywers en ‘Christelike orrelmusiek’

Fanie Olivier‘n Groepie ANC-gesinde skrywers het vanweë die omstredenheid rondom Pretoria se naam, ‘n aanval op die skrywersorganisasie “Pretoria-PEN” geloods en met Afrikanerfobiese amptenare in Londen saamgewerk om dié vereniging verdag te maak. Verlede maand het die digter Fanie Olivier, asook … Lees verder