Marine Le Pen en Macron deur na 2de rondte

Marine Le Pen, leidster van die Front National en Emmanuel Marcon, die eertydse bankier sonder ‘n party, het gisteraand as die wenners na vore getree in die hoogs mededingende eerste rondte van die Franse presidentsverkiesing.

Die finale stemtotale van die … Lees verder

Hillary op pad na die wenpaal

Hillary Clinton is heelwat nader daaraan om die Demokratiese Party se kandidaat in die presidentsverkiesing te word, met Bernie Sanders wat sukkel om by te bly.

Clinton het haar teenstander, Bernie Sanders, in al die deelstate waar gestem is – … Lees verder

Karel Combrinck: Donald Trump – iets nuuts?

Die meeste van ons sal seker uitsien na ‘n suksesvolle kandidatuur vir mnr Trump in die komende presidentsverkiesing. Ons weet natuurlik nog nie presies wat hy gaan doen en sê as hy eers president is nie, maar die voorlopige tekens … Lees verder

Jeb Bush kla dat Hillary nie oorlogsugtig genoeg is nie

Die voormalige goewerneur van Florida, Jeb Bush, sê “hernude Amerikaanse leierskap” is in die Midde-Ooste nodig om die militante Islamitiese Staat-groep (ISIS) en ’n ideologie wat die “fokus van boosheid in die moderne wêreld is”, te verslaan.

“Die bedreiging van … Lees verder

Brasilië se presidentskandidaat verongeluk

Die presidentsverkiesing in Brasilië is deur die dood van een van die kandidate in die wiele gery.

Een van die land se topdrie mededingers om die hoogste pos is Woensdag dood in ʼn vliegtuigongeluk, het AP berig.

Hy was op … Lees verder