Hillary is nie eerste vroulike Amerikaanse presidentskandidaat nie

Hillary Clinton se aanspraak dat sy die eerste vrouekandidaat vir president sal wees, is nie waar nie.

Amper ‘n eeu en ’n half voordat Clinton die Demokratiese Party­ se presidentskandidaat geword het, het Victoria­ Woodhull (foto), ’n aktivis van Ohio, … Lees verder

Hillary preek oor ‘ongelykheid’ in R200 000-baadjie van Armani

Hillary Clinton het gister onder skoot gekom nadat berig is dat die presidensiële kandidaat ‘n Giorgio Armani-baadjie wat net duskant R200 000 kos tydens haar toespraak in April oor “ongelykheid” gedra het. Die pryskaartjie van die baadjie is blykbaar

Clinton, … Lees verder

Trump loop los voor in benoemingstryd

Die voorloper onder Republi­keinse aanspraakmakers op die party se nominasie as presidentskandidaat, Donald Trump, voormalige goewerneur Jeb Bush, en die oud-sakevrou Carly Fiorina en ander voornemende presidentskandidate het in Woensdag se TV-debat mekaar gekarnuffel.

Die debat, wat veronderstel was om … Lees verder