Poetin waarsku VSA teen uitbreiding in Europa

President Wladimir Poetin van Rusland het aangekondig dat 40 nuwe interkontinentale ballistiese missiele tot sy kernwapen-arsenaal gevoeg gaan word.

Poetin het die aankondiging saam met die Finse president Sauli Niinisto by die opening van ‘n wapenskou naby Moskou gedoen tydens … Lees verder

Rusland erken kulturele, nasionale selfbeskikking

Mense sal hulle menswaardigheid verloor sonder waardes wat in die Christelike geloof vervat is, sonder hul eiesoortige morele standaarde wat oor duisende jare vorm aangeneem het, het President Wladimir Poetin gesê.

“Ons glo dat dit natuurlik en gepas is om Lees verder