Veiligheidsraad verwerp Strafhofuitstel vir Uhuru, Ruto

rutokenyatta‘n Voorstel deur Afrikalande om die verhoor teen die Keniaanse president op te skort is byna aanvaar by die VN se Veiligheidsraad.

Die Raad het net-net die voorstel van Afrikalande verwerp om die verhoor van die Internasionale Strafhof teen president … Lees verder

AU steur hulle nie aan menseregte-waarskuwings nie

Die Afrika-unie het bewerings verwerp dat sy versoek om ‘n tersydestelling van die verhoor van die Keniaanse president en sy adjunk, ‘n kultuur van menseregte-vergrype sal bevorder.

President Uhuru Kenyatta en William Rutto is in die Strafhof aangekla dat hulle … Lees verder

Afrika ondermyn die geloofwaardigheid van IS, Den Haag

iccAU-leiers dreig om uit die Internasionale Strafhof te onttrek, wat pogings om menseregte-vergrype en volksmoorde op die kontinent onder die soeklig te bring, sal striem.

Alhoewel die onderskeie lidlande van die AU ondertekenare van die Roomse Verdrag is teen sulke … Lees verder

Kenia: Die raaisel bly verdiep

‘n Week is al amper verby sedert terroriste die Westgate-winkelsentrum in Nairobi aangeval het, maar die tergendste vrae bly steeds onbeantwoord.

Daar is nog geen amptelike dodetal nie. Die regering sê minstens 67 mense is dood, insluitende 61 burgerlikes en Lees verder

Keniane vrees etniese geweld as leiers by Strafhof in Den Haag verskyn

ethnickenyaKenia se president en sy adjunk is onderweg na Den Haag terwyl kommer toeneem dat wrywing weer sal opvlam in gemeenskappe wat uitmekaar geskeur is deur ‘n post-verkiesingsbloedbad meer as vyf jaar gelede.

Adjunkpresident William Ruto gaan die beskuldigdebank by Lees verder