Libië, kerkhof van Amerikaanse ‘universele waardes’

Die Amerikaanse seesoldate het in Maart gekraai dat hulle die weghol-olietenkskip met die naam Morning Glory aan die Libiese regering terugbesorg het, nadat dié Noord-Koreaanse tenker olie by ‘n terminaal kom oplaai het wat hulle van ‘n rebellegroep gekoop het.… Lees verder

Fidel Castro se stryd teen die VSA in Afrika

fidelDeur Madelein Jacobs

Onlangs was Fidel se broer Raul Castro in Suid-Afrika vir die begrafnis van Mandela. Hier het President Obama sy blad geskud.

VSA President John F Kennedy sou dieselfde gedoen het. JFK het op 23 Oktober 1963 gese:… Lees verder

Skokbewerings oor Saringasaanval in Sirië

Die bekroonde joernalis Seymour Hersh het nog skokbewerings gemaak: President Obama was nie eerlik met sy landgenote toe hy die Siriese president Bashar al-Assad vir ‘n Saringasaanval wat honderde burgers gedood het, blameer het nie.

‘n Voormalige senior intelligensie-amptenaar sê … Lees verder