Sirië na die stembus

Meer as 15 miljoen Siriërs sal Dinsdag aan ‘n presidensiële verkiesing deelneem.

President Bashar al-Assad en sy pa, Hafez het voorheen hul mandaat in referendums bekragtig.

Assad sal egter hierdie keer teen twee ander kandidate aan die wedloop deelneem: Maher … Lees verder

Sirië kondig verkiesingsdatum aan

Die speaker van die Parlement in Sirië sê ‘n presidensiële verkiesing sal op 3 Junie gehou word, ten spyte van ‘n insurgente-oorlog wat nou al vir drie jaar lank woed en waarin talle Christene gedood is.

President Bashar al-Assad kan … Lees verder

Hoofstroommedia berig nie oor VN se gifgasaanval-verslag nie

Ses weke gelede het ‘n tweemanafvaardiging in die geheim in Damaskus aangekom uit Aleppo. Dié twee is deur die Siriese rebelle afgevaardig. Hulle het onder ‘n waarborg van veiligheid met die personeel van president Bashar al-Assad kom onderhandel. Hulle glo Lees verder