Ghana versuip in skuld maar kry 110-sterk kabinet

Die nuut-verkose president van Ghana het nie gras onder sy voete laat groei om te wys hoe lank ‘n kleptokratiese soustrein kan raak nie.

Nana Akufo-Addo, is skerp gekritiseer omdat hy 110 kabinetslede aangestel het. Die opposisie praat selfs van … Lees verder

Brief: Die slak in ons midde

As jong dogtertjie het ons soms by oupa se huis gaan kuier. Ek en my neefs het met elke kuiertjie wat ons saam was, ‘n resies gehou. Jy sien, om een of ander rede het oupa se tuin, besonder baie … Lees verder

Trump se skitterende eerste 100-dag plan

Aan die einde van Oktober, het die nuwe Amerikaanse president, Donald Trump in Gettysburg, Pa., ‘n plan vrygestel vir sy eerste 100 dae in die amp.

Die plan gee ‘n uiteensetting van drie hooffokusareas, naamlik die skoonmaak van Washington-korrupsie, wat … Lees verder

Trump is die wenner!

Dit was ‘n beslissende demonstrasie van die mag wat werklike kiesers hou omdat hulle gevoel het dat die belofte van die Verenigde State te midde van dekades van globalisering en multikulturalisme niks opgelewer het nie.

Donald Trump se groot oorwinning … Lees verder

Trump daag Clinton uit om dwelmtoets te ondergaan

Donald Trump het ‘n briljante uitdaging aan sy Demokratiese teenstander, Hillary Clinton, gestel. Hy het haar uitgedaag om voor hul volgende debat ‘n dwelmtoets te ondergaan.

Trump het aan ondersteuners gesê Clinton was “opgepomp” aan die begin van die vorige … Lees verder

Israeli president opgeneem na beroerte

Die voormalige Israelse eerste minister en president, Shimon Peres, is in die hospitaal opgneem ná ‘n ernstige beroerte.

Volgens berigte is hy aan ‘n asemhalingstoestel gekoppel.

Die 93-jarige langsdienende politieke figuur het vroeër vanjaar ‘n operasie ondergaan om ‘n pasaangeër … Lees verder

Duitse oud-president Scheel oorlede

Oudpres. Walter Scheel van Duitsland se ­afsterwe verlede Woensdag op die ouderdom van 97 jaar, oud kom ná ’n lang siekbed.

Scheel is op 8 Julie 1919 gebore.

Hy was ’n lid van die Vrye Demokratiese Party (FDP) en vanaf … Lees verder

Trump het genoeg afgevaardigdes vir ‘n nominasie

Donald Trump het 1237 afgevaardigdes nodig gehad om die Republikeinse nominasie wen. Hy staan tans op 1238.

Met 303 afgevaardigdes op die spel in vyf state se voorverkiesing op 7 Junie, sal Trump maklik sy doelwit haal en ‘n betwiste … Lees verder

Probleme wag vir Brasilië

Michel Temer, Brasilië se nuwe, waarnemende president, is self ‘n ongewilde leier en gaan met baie van dieselfde probleme te make hê as wat pres. Dilma Rousseff moes trotseer, het AFP berig.

Brasiliane hoop hul regering kan ná ’n maande … Lees verder

Super Trump Dinsdag

Die grootste dag van die voorverkiesingsveldtog, Super-Dinsdag, is wanneer die meeste Amerikaanse kiesers stem om hul partykandidaat aan te wys. Republikeine kon die helfte van hul afgevaardigdes kies, en Demokrate ‘n derde.

Donald J. Trump se wenveldtog het sy gewildheid … Lees verder

Nkandla-verslag gereed

Die minister van Polisie, Nkosinathi Nhleko, het bevestig dat hy gereed is om sy verslag oor Nkandla aan die Parlement voor te lê.

Die Speaker van die Parlement, Baleka Mbete, moet binnekort ‘n datum aankondig, het RSG berig.

Die Minister … Lees verder

Zambiese president gaan in Londen dood

Die Zambiese president Michael Sata is in Londen dood, waar hy besig was om behandeling vir ‘n onbekende siekte te ontvang, berig drie private media-instellings in Zambië.

Die berigte op die private Muzi-televisiekanaal, asook die Zambia Reports- en Zambian Watchdog-webwerwe … Lees verder

David Cameron gaan stryd teen Jean-Claude Juncker verloor

Die Britse eerste minister, David Cameron, gaan volgens kenners sy stryd verloor om die aanstelling van Jean-Claude Juncker as president van die Europese Kommmissie te verhoed.

Die kwessie sal vandag tot stemming gebring word en na verwagting sal Juncker, ‘n

Lees verder

Keiser Julius

Die onlangse uitsprake van Julius Malema en die onophoudelike uitblakering van die doen en late van hierdie militante en uitgesproke jeugleier, het gesorg vir ‘n gratis bemarkingsveldtog deur ons pers. Een wat uiteindelik net tot voordeel van hom en sy … Lees verder