Twee gebruik glo Zuma se naam vir gunste en geld

Die presidensie het ‘n waarskuwing uitgestuur ma maatskappye se uitvoerende beamptes asook die publiek om op die uitkyk te wees vir twee swart vroulike bedrieërs wat die naam van President Jacob Zuma en die presidensie misbruik om werk en gunste … Lees verder

Zuma gaan voorbeeld stel met besparings

zumawivesPres. Jacob Zuma gaan “die regering se kostebeparingsproses lei deur ’n goeie voorbeeld te stel”.

Collins Chabane, minister in die presidensie, sê die instruksie om koste te bespaar op luukse motors, reis, verblyf en vermaak kom van Zuma self af.… Lees verder