Zuma vertel die Rooi Barette wie geveg het

jujulegoPres. Jacob Zuma het die afgelope naweek in die Oos-Kaap ’n dwarsklap na die Ekonomiese Vryheidsvegters (EFF) gemik.

“Sommige sê hulle veg vir ekonomiese vryheid. Wie onderdruk hulle ekonomies? Van wie soek hulle ekonomiese vryheid?” het Zuma volgens DispatchOnline gesê.… Lees verder

Zuma gaan voorbeeld stel met besparings

zumawivesPres. Jacob Zuma gaan “die regering se kostebeparingsproses lei deur ’n goeie voorbeeld te stel”.

Collins Chabane, minister in die presidensie, sê die instruksie om koste te bespaar op luukse motors, reis, verblyf en vermaak kom van Zuma self af.… Lees verder

Frankryk steun SA se setel op Veiligheidsraad

Pres. Jacob Zuma sê Suid-Afrika reken op Frankryk se steun vir die implementering van ‘n besluit deur die Verenigde Nasies (VN) om nouer samewerking tussen die Veiligheidsraad en die Afrika-Unie se Veiligheidsraad te verseker.

Zuma sê beter samewerking is noodsaaklik … Lees verder

Zuma kritiseer Veiligheidsraad as ‘ondemokraties’

unsc2President Jacob Zuma het die Verenigde Nasies se Veiligheidsraad as oud‘ en ‘ondemokraties‘ bestempel voor ‘n beraad van wêreldleiers in New York.

Die Business Day het Zuma aangehaal waar hy sê die huidige Veiligheidsraad is Lees verder

OB besoek Nkandla onder wolk van geheimhouding

Die Openbare Beskermer (OB), het pres. Jacob Zuma se Nkandla-kompleks Maandag besoek.

Dit vorm deel van haar ondersoek na staatsbesteding wat tot R206 miljoen aan verbeterings aan Nkandla beloop.

Nosiviwe Mapisa-Nqakula, minister van verdediging, en van haar senior amptenare het

Lees verder

Kabinet wens Zim geluk met suksesvolle verkiesings

Die Kabinet het ‘n verklaring uitgereik waarin hulle “die mense van Zimbabwe en politieke partye gelukwens met die suksesvolle, gladde parlementêre en plaaslike verkiesings”.

Pres. Jacob Zuma se rol as die Suider-Afrikaanse Ontwikkelingsgemeenskap (SAOG) se fasiliteerder geprys en gesê die … Lees verder