Verskeie diplomatieke krisisse het Woensdag saamgevloei om Israel se penarie te verdiep. ‘n Vergadering van die Geneefse Konvensie se ondertekenaars, ‘n beslissing van die EU se Hof van Justisie oor Hamas, ‘n EU-parlementsbesluit om Palestynse volkskap te erken, asook die … Lees verder
Etiket: Premier Benjamin Netanyahu
AP-joernalis sterf in Gasa na ontploffing
Simone Camilli, ’n Italiaanse videojoernalis van Associated Press, is Woensdag saam met drie Palestynse van ‘n plofstofspan en nog twee mense in Beit Lahija in die Gasa-strook dood toe ’n Israelse granaat ontplof het, het mediese beamptes en die polisie … Lees verder
EU-president boor ‘n aar raak oor Joodse water
Die Israelse media is in rep en roer nadat die president van die Europese parlement Israel se waterbeleid bespreek het.
Die president, Martin Schulz, het na die Jode se waterverbruik verwys wat vier keer meer water as die Palestyne kry.… Lees verder
Swartes betoog oor Israel se aanhouding van immigrante
Duisende swart immigrante het Sondag in Tel Aviv betoog teen ‘n nuwe aanhoudingswet wat toelaat dat immigrante na ‘n woestyntronk toe gestuur word.
Die betogings in Israel het gelei tot ‘n seldsame en sterk bewoorde verklaring van die VN se … Lees verder