VF Plus raak multikulti, benoem Peter Marais

Die Vryheidsfront Plus, wat hom reeds sedert 1994 daarop roem dat hy ‘n party is wat Afrikanerselfbeskikking voorstaan, het hom nou volledig tot multikulturalisme verbind deur ‘n bruin politikus, mnr. Peter Marais, as sy “premierskandidaat” in die Wes-Kaap te benoem.… Lees verder

Zuma verstewig greep op KZN

Ondersteuning vir President Jacob Zuma bly sterk, veral onder sy eie etniese groep.

Zuma se greep op sy tuisprovinsie is verder verstewig ná KwaZulu-Natal se premier, Senzo Mchunu, sy bedanking aangekondig het en ‘n bondgenoot van die president se Willies … Lees verder

Van ‘hotnot’ na ‘vuilgat’

Die Premier van die Noord-Kaap, Sylvia Lucas, kan weer in die sop wees oor ‘n uitlating wat sy na bewering aan ‘n EFF-wetgewerlid in die provinsie gemaak het.

Lucas is verlede jaar in die Gelykheidshof skuldig bevind aan haatspraak nadat … Lees verder

Australië kry nuwe premier

Australië kry ‘n nuwe premier, Malcolm Turnbull, nadat die sukkelende leier Tony Abbott die leierskap van die Liberale Party aan sy seniorvennoot in die regerende konserwatiewe koalisie afgestaan het.

Opposisiepartye lyk al sedert April in meningspeilings sterker as Abbott se … Lees verder

Premier vir korrupsie ondersoek

As deel van ‘n ondersoek na korrupsie, het Roemeense aanklaers dié week aangekondig dat hulle hul premier, Victor Ponta, gaan aankla.

Dit plaas toenemende druk op die beleërde politikus om te bedank.

Ponta word van bedrog, belastingontduiking en geldwassery tussen … Lees verder

Premier stom oor haatspraak-skuldigbevinding

Premier Sylvia Lucas sê haar regspan gaan die uitspraak van die Gelykheidshof – waarin sy skuldig bevind is aan haatspraak – bestudeer voordat sy enige kommentaar lewer of ‘n besluit daaroor neem.

Die saak hou verband met ‘n toespraak in … Lees verder

Draaipunt vir samewerking tussen DA, EFF

Die leier van die opposisie, Helen Zille, sal uittree as leier van die DA.

Zille het Sondag op ’n dringende vergadering van die party se federale raad aangekondig sy gaan haarself nie beskikbaar stel vir nog ’n termyn as partyleier … Lees verder

OB-skokverslag dalk binnekort oor Vrystaatse premier

Die openbare beskermer (OB) gaan moontlik ‘n verdoemende verslag, Operasie Hlasela, oor die Vrystaatse premier, Ace Magashule, voor die verkiesing bekendstel.

Die verkiesing vind oor vyf weke plaas.

Ondersoeke na projekte waaronder die Vrede-suiwelprojek, die visprojek asook die ondersoek na … Lees verder