Brief: Nou verstaan ek ‘strukturele rassisme’

Dit was nog altyd vir my moeilik om vatplek te kry aan die konsep bekend as strukturele rassisme. Aanvanklik het ek gemeen dit gaan daaroor om jou vreemd en ontuis te voel. Ons almal gaan egter deur ervarings wat ons … Lees verder

Prasa ‘stel teleur’ sê OB

Die openbare beskermer sê die voormalige hoof uitvoerende beampte van Prasa se onlangse optrede en uitsprake oor haar verslag het haar verras en teleurgestel.

Thuli Madonsela het haar verslag oor die spooragentskap vroeër vandeesweek vrygestel waarin Lucky Montana keer op … Lees verder

Prasa ontken dat Spaanse lokomotief ongeluk veroorsaak

Beamptes van die Passasierspooragentskap van Suid-Afrika (Prasa) en Transnet werk onverpoos om te verseker dat die spoorlyn waar ‘n Shosholoza Meyl-passasierstrein naby Kimberley in die Noord-Kaap ontspoor het, weer vir spoorverkeer oopgestel word.

Prasa se uitvoerende bestuurder van hooflynpassasiersdienste vir … Lees verder

PRASA-hoof lê klag van sameswering tot moord

‘n Klag van sameswering tot moord is by die Gautengse polisie gelê deur die voorsitter van die Passasierspooragentskap, Popo Molefe.

Die Gautengse polisie het bevestig dat die klag in Sandton gelê is.

Molefe is verantwoordelik vir die afdanking van PRASA … Lees verder

PRASA-hoof en ingenieur geskors

Die minister van Vervoer, Dipuo Peters sê sy verwag die week ‘n volledige verslag van die raad van die Passasierspooragentskap, PRASA.

Dit volg nadat die bestuurshoof, Lucky Montana se kontrak beëindig is en die hoofingenieur, Daniel Mthimkhulu geskors is.

Mthimkulu … Lees verder

Prasa sê mediaberigte is misleidend

Die Passasierspooragentskap van SA (Prasa) sê mediaverslae oor sy Spaansvervaardigde Afro 4000-diesellokomotiewe is verkeerd en misleidend.

Prasa se hoofuitvoerende beampte Mosenngwa Mofi aan verslaggewers in Pretoria gesê dat die gaping tussen die minimum kontakdraad en die dak van die lokomotiewe … Lees verder

Kommer oor Prasa-ingenieur se kwalifikasies neem toe

Die Passasier-spooragentskap van Suid-Afrika (Prasa) sê hy is baie tevrede met sy hoofingenieur, dr. Daniel Mtimkulu, al is hy nie amptelik as ingenieur geregistreer nie.

Netwerk24 het gister onthul dat Mtimkulu nie by die Ingenieursraad van Suid-Afrika geregistreer is nie.… Lees verder

Prasa ontken dat nuwe treine te hoog is

Die Passasierspooragentskap van Suid-Afrika (Prasa) het berigte ontken dat 13 nuwe lokomotiewe wat vanaf Spanje ingevoer word, te hoog is vir plaaslike spoortoestande, het RSG berig.

Prasa het gereageer op Sondagkoerantberigte dat die diesellokomotiewe ten bedrae van 600 miljoen rand, … Lees verder

Vier ernstig beseer na treine by Oos-Londen bots

‘n Passasierstrein het naby Oos-Londen met ‘n goederetrein gebots.

‘n Woordvoerder van die passasier-spooragentskap, Nana Zenani, sê die Shosoloza-langafstand-passasierstrein het met ‘n goederetrein van Transnet gebots.

Amptenare is reeds na die toneel gestuur om die ongeluk te ondersoek. Luidens berigte … Lees verder

Geld reën na treinbotsing

‘n Botsing tussen twee treine by die Denverstasie in die suidooste van Johannesburg Dinsdag, waarin 240 mense beseer is, het die lewe van een passasier geëis.

‘n Business Express-trein by die Denver-stasie suidoos van Johannesburg het teen ‘n stilstaande Metroplus-trein … Lees verder

Pretoria se treine staan agv voortslepende geweld

Metrorail se treindienste tussen Pienaarspoort- en Greenviewstasie in Pretoria sal opgeskort word mits treingeweld nie binnekort gestaak word nie, het die Passasierspooragentskap van Suid-Afrika, Prasa, gesê.

“Voorvalle is aangemeld van wettelose groepe pendelaars wat die treindrywer met gewere dwing om … Lees verder