Reaksie op video skadeliker as video self

Die video is satiries van aard en niks meer as ‘n idiotiese studentepoets wat die spot dryf met Suid-Afrikaanse obsessies oor ras, waaronder sportkwotas en die gedwonge integrasie van kampuskoshuise, nie. Die swart vroue het uit vrye wil deelgeneem en … Lees verder

PRAAG verwelkom Zuma se verkiesing

Mbeki self het ʼn verdeel-en-heersstrategie teen die Afrikaner gevolg. Uit die reste van die ou Broederbond en die Nasionale Party is meelopers soos Marthinus van Schalkwyk of prof. Willie Esterhuyse van Stellenbosch geïdentifiseer wat bereid was om mee te doen Lees verder

Groot betoging op 24 September teen Pretoriase naamsverandering

Alle Afrikaanse organisasies word uitgenooi om aan hierdie betoging deel te neem. Hoewel die hoofkwessie die uittartende gebruik van onsinnige name vir Pretoria op die SAUK is, kan afvaardigings van Potchefstroom, Louis Trichardt en ander dorpe of stede waarvan die Lees verder

Mbeki se onverantwoordelike immigrasiebeleid

As minderheidsgroep wat grootliks die Suid-Afrikaanse staat en infrastruktuur geskep het, kan die Afrikaner nie eenvoudig toekyk hoe hierdie land waarvoor ons geveg het op ‘n skinkbord aan vreemdelinge oorhandig word nie.

Geen van die vreemdelinge wat tans onwettig hier

Lees verder

Boerehaat en die DA

In die aanloop tot mev. Zille se verkiesing as leidster van dié party is daar berig oor die konflik tussen haar en mnr. Theuns Botha wat die Wes-Kaapse leier is en steun onder Afrikaners en Afrikaanse bruinmense geniet. In die … Lees verder

PRAAG spreek hom sterk uit teen skending van Standerton-gedenkteken

Hoe langer die Afrikaner hom deur mooipraatjies en propaganda oor "versoening" laat mislei, hoe meer aggressief gaan sy vyande teen hom optree. Ons voeg ons stem by dié van elke ander Afrikaanse organisasie wat namens ons hele volk ons woede

PRAAG wens Louis Trichardt geluk met oorwinning

Louis Trichardt stel ‘n voorbeeld vir die stryd wat die Afrikaner tans teen etniese suiwering en die uitwissing van alle Afrikaanse plekname voer. Daar moet enduit geveg word, hetsy in die hof, hetsy met die verfkwas in die hand, maar

Praag, TLU-veiligheid, Steve hou vergadering teen misdaad

Soos dr. Bertie du Plessis enkele dae gelede in Beeld geskryf het, gaan nóg die polisie, nóg die bestaande weermag enigiets doen om die veiligheid van gewone Afrikaners te verseker. Die vergadering op 10 Maart is bedoel om die begin Lees verder

Ermelo: Voorspelbare uitspraak deur drie anti-Afrikaanse regters

Hoe tragies hierdie uitspraak ook al vir die Hoërskool Ermelo en sy toekoms as Afrikaanse instelling mag wees, verteenwoordig dit ‘n positiewe ontwikkeling in die sin dat die demokratiese masker nou finaal van die ANC-staat en regstelsel afgeruk is om … Lees verder

Pallo Jordan het niks te s? oor Afrikaanse liedjies

Die Afrikaner wat van Bok van Blerk hou, is "verregs".

Die Afrikaner wat in sy geskiedenis belangstel, is "verregs".

Die Afrikaner wat Standaardafrikaans wil praat en nie wil sien dat idiotiese omroepers van die SAUK dit opmors nie, is "verregs".

Mediaverklaring op die dood van PW Botha

PW Botha was iemand wat sy hele lewe lank in die politiek gestaan het en wat historiese figure soos genls. Hertzog en Smuts persoonlik geken het. Sy heengaan verteenwoordig daarom ook ‘n breuk met die geskiedenis wat onherroepelik is. In … Lees verder

PRAAG VERHEUG OOR BRINK SE BEDANKING

Prof. Chris Brink het deur sy kille politieke korrektheid en traak-my-nie-agtige houding jeens Afrikaans die meerderheid Afrikaners en oud-Maties van hom vervreem. Vele alumni het hul skenkings aan Stellenbosch gestaak.

Maar dit was die polemiek rondom die T-opsie wat Brink … Lees verder