PRAAG steek 20 000 artikels verby!

Die Afrikaanse webblad praag.co.za, het onlangs die 20 000-kerf verbygesteek sover dit die aantal gepubliseerde artikels op die blad betref. Tans is daar 20 064 artikels op die webwerf wat een en almal gratis, asook soekbaar is.

Om dié mylpaal … Lees verder

‘Agterdeur’-virus op Praag: opgelos?

Nuwe boodskap: Ons het nou die tema van die blad geherinstalleer, wat lyk asof dit van die “agterdeur” ontslae geraak het. Indien u nog probleme ervaar om ‘n bladsy op ‘n mobiele toestel te open of na ‘n gemorsadvertensie herlei Lees verder

Dan Roodt: Wat u kan doen om PRAAG te ondersteun

Dis seker dat die krisis in Suid-Afrika en veral die krisis in Afrikaans vandag nie meer ontken kan word nie. Ons sien hoe geweld en onluste feitlik daagliks woed. Oproepe tot geweld en selfs volksmoord teen blankes het al amper … Lees verder

praag.co.za bereik 19 000 gepubliseerde artikels!

Lesers van praag.co.za sal dalk verras wees om te verneem dat ons so pas met die publikasie van Karel Combrinck se jongste rubriek die mylpaal van 19 000 artikels verbygesteek het. Diegene van u wat ons op mobiele toestelle lees, … Lees verder

Dan Roodt: PRAAG se doelwitte vir 2016

Hier aan die begin van die skrikkeljaar 2016 is dit waarskynlik ‘n goeie idee om te besin oor wat ons bereik het en nog steeds moet bereik. PRAAG, die Pro-Afrikaanse Aksiegroep, is in 2000 gestig en is dus letterlik ‘n … Lees verder

praag.co.za nader 19 000 gepubliseerde artikels!

Die webblad wat u tans lees, beskik reeds oor 18 907 gepubliseerde artikels – alles in Afrikaans. Oor die volgende paar weke sal ons die 19 000-kerf verbysteek. Om dit in perspektief te stel: dit verteenwoordig ongeveer 10 miljoen woorde, … Lees verder

PRAAG ontvang repliek van UNESCO, wil Kerkplein tot wêrelderfenis verklaar sien

PRAAG (die Pro-Afrikaanse Aksiegroep) het ‘n antwoord van UNESCO, die kulturele afdeling van die Verenigde Nasies, ontvang na aanleiding van ‘n klag wat dié organisasie op 9 April 2015 teen die ANC-regering aanhangig gemaak het nadat die Paul Kruger-standbeeld op … Lees verder

Petisie: Maak die Krugerbeeld en hele Kerkplein wêrelderfenis!

[emailpetition id=”4″]
[signaturelist id=”4″]

Lees verder

PRAAG dagvaar rassistiese SA Menseregtekommissie oor Afrikaans

PRAAG gaan aanstaande week dagvaarding teen die Suid-Afrikaanse Menseregtekommissie uitreik omdat dié organisasie weier om enige epos in Afrikaans te beantwoord. “Die SAMRK is een van die mees rassistiese instellings in die land, wat saam met Cecil John Rhodes in … Lees verder

PRAAG wil vanjaar 17 boeke uitgee

Goeie nuus vir Afrikaans en lesers in die algemeen, is dat PRAAG vanjaar gaan probeer om nie minder nie as sewentien boeke uit te gee. Sommige titels is nog nie heeltemal gefinaliseer nie, maar hier onder volg ons publikasieprogram met … Lees verder

PRAAG pos klant se boek binne 96 minute!

By PRAAG probeer ons om vir al ons aanlynkopers flink en voortreflike diens te lewer. Vanoggend weer het ons ‘n goeie voorbeeld van ‘n tipiese aanlyntransaksie waar Klant X naby die Hartebeespoortdam ‘n eksemplaar van AWEREGS deur Dan Roodt bestel … Lees verder

15 jaar van PRAAG: was dit die moeite werd?

Vandag is PRAAG presies 15 jaar oud. Vroeg in die nuwe millennium op 22 Februarie 2000 (22.02.2000!) het ek en ander besef dat daar iets oor die gestadigde ondergang van Afrikaans en die Afrikaner gedoen moet word en daarom hierdie … Lees verder

Ná 15 jaar is PRAAG meer as ooit nodig!

Ná 15 jaar is PRAAG meer as ooit nodig! Toe ons PRAAG in Februarie 2000 begin het, was die plaaslike tak van ABSA nog Afrikaans met Afrikaners agter die toonbank. Vandag is dit Engels en swart. PRAAG veg steeds kliphard … Lees verder

2014 se 25 gewildste bladsye op praag.co.za

Hier is hulle, ons vyf-en-twintig gewildste blaaie vir 2014! Hulle word in volgorde van gewildheid geplaas, gegrond op die werklike aantal kere wat lesers hulle van ons bediener afgelaai het.

  1. Nuus (kategorie)
  2. ANC sê nee vir R1000 miljard rand uit
Lees verder