Pukke-raad sit glo oor rektor se termyn

Nuwe verwikkelinge rondom die termyn van die rektor van Noordwes-Universiteit (NWU) se Potchefstroom-kampus, Herman van Schalkwyk, is vandag na verwagting op ‘n raadsvergadering in Potchefstroom ter sprake.

Voorsitter van die raad, Johan Kruger, sê hy wil hom nie uitlaat oor … Lees verder

Potchefstroom: Die ondergang van die laaste Afrikaanse universiteitskampus

Van die ergste dwaasheid oor Afrikaans kom soms van Afrikaans-professore. Jakes Gerwel (1946-2012) is ‘n klassieke geval. Hy het die Universiteit van Wes-Kaapland (UWK) van ‘n oorwegend Afrikaanse universiteit tot ‘n eentalige Engelse inrigting getransformeer.

Minder bekend is die Afrikaans-verraad … Lees verder

Besinning oor Afrikaans as onderrigtaal aan universiteite

Blade Nzimande, die kommunistiese minister van hoër onderwys, het onlangs gesê: “Ek wil beklemtoon dat ons nie langer Afrikaanse … universiteite het nie” (Die Burger, 23 Julie, p 2). Dit is in ooreenstemming met die vermetele voorskrifte vir “sosiale inklusiwiteit” … Lees verder

Jonathan Jansen oor sy moedertaal

deur Leon Lemmer

In die nuwe Suid-Afrika is daar baie nuwe dinge waaraan gewoond geraak moet word. Een hiervan is die kitsrektor. Hierdie term verwys na iemand wat nie oor tyd deur die range (van junior lektor tot lektor tot … Lees verder