Voorleggings oor alternatiewe e-tol-finansiering

RSG berig dat die Bondgenootskap teen Stedelike Tol Dinsdag voorleggings aan die parlementêre portefeuljekomitee oor vervoer sal doen, oor alternatiewe vir die finansiering van die e-tolstelsel.

Die Bondgenootskap is gevra om die komitee in te lig oor die moontlike gevolge … Lees verder

Beleërde SAUK-voorsitter klou aan haar pos

Die voorsitter van die SAUK-raad, Zandile Tshabalala sal na verwagting vandag voor die parlementêre portefeuljekomitee oor Kommunikasie verskyn oor die wanvoorstelling van haar kwalifikasies.

Tshabalala het intussen gekla dat die portefeuljekomitee haar onregverdig behandel omdat die SAUK besprekings oor die … Lees verder

Miljarde verkwis op landbou-‘ontwikkelingsprogram’

Die parlementêre portefeuljekomitee oor landbou het vandeesweek gehoor hoe miljarde rande verkwis is op swart boerderye as deel van die “Omvattende Landelike Ontwikkelingsprogram”.

Dié program, wat in 2009 van stapel gestuur is, het geheel en al misluk om landelike armoede … Lees verder