Chaos toe raadslede mekaar bydam

Chaos en geweld het tydens ‘n sitting van die Nelson Mandelabaai Metroraad in Port Elizabeth uitgebreek, en twee raadslede is beseer.

‘n DA-raadslid, Rano Kayser en ‘n ANC-raadslid, Rosi Daaminds is hospitaal toe geneem raadslede mekaar met waterbekers en glase … Lees verder

DA praat met Bantu Holomisa oor koalisie in Port Elizabeth

Die leier van die United Democratic Movement (UDM), Bantu Holomisa, het aangekondig dat hy deur “groot partye” genader is om ‘n koalisieregering in die Nelson Mandelabaai-metro saam te stel.

Holomisa het gisteraand gesê: “Ek hoor sekere van die groot partye … Lees verder

DA-leier in PE smeek ANC op sy knieë

Oproeriges moes met traanrook in die voorportaal uitgedryf word in die Nelson Mandelabaai-metro se vergadering waar die metro se begroting voorgelê is.

‘n Aantal oproermakers het die ou Wolraad-gebou in Sentraal voor middagete Donderdag binnegestorm. Hulle is deur veiligheidswagte voorgekeer, … Lees verder

DA se etniese planne in PE ontbloot

Die ANC se sekretaris-generaal, Gwede Mantashe, het bewerings ontken dat hulle Danny Jordaan in Port Elizabeth gekies het om bruin kiesers te lok.

Jordaan se aanwysing as burgemeester van die Nelson Mandelabaai metropool is verdoem as ‘n politieke taktiek om … Lees verder

Swartes het nie ‘n saak met anti-apartheidsmuseum nie

Swart inwoners het die sluiting van ‘n museum ter ere van anti-apartheidshelde genoop, en hulle beskuldig nou die owerhede dat hulle ‘n “huis vir dooie mense” gebou het, terwyl hulle in haglike omstandighede moet leef.

Die Red Location Museum in … Lees verder

Werkers beseer toe visfabriekvloer meegee

eyethu_2‘n Onbekende aantal werkers is beseer toe die vloer van ‘n visfabriek in die hawe in Port Elizabeth in die Oos-Kaap ingetuimel het, het RSG berig.

Meer as 80 fabriekswerkers van Eyethu Fishing het gereed gemaak vir hulle skof toe … Lees verder

100 in hegtenis na onluste in Port Elizabeth

Meer as 100 mense is vir openbare geweldpleging en die plunder van spaza-winkels tydens betogings in Port Elizabeth gearresteer, het die Oos-Kaapse polisie Woensdag gesê.

“Die situasie in sekere van die lokasies in Port Elizabeth bly gespanne maar bestendig met … Lees verder

Aanklagte teen Somaliër in PE teruggetrek

somaliAanklagte voorlopig teruggetrek teen ‘n Somaliese winkeleienaar van Port Elizabeth.

Hy het na bewering ‘n 19-jarige doodgeskiet, wat gelei tot uitgebreide onluste en plundertogte.

Die winkelier is as gevolg van ‘n gebrek aan getuies in die New Lees verder

ANC: Polisie moet geweld in PE keer

peDie polisie moet die geweld tussen Suid-Afrikaners en Somaliërs in Port Elizabeth stop, het die ANC in die Oos-Kaap, gesê.

Enige soort geweld, insluitend plundering van winkels in besit van Somaliërs is onwettig, verkeerd en het geen Lees verder

Verspreide oproer oor buitelanders, HOP-huise

somaliDaar is steeds ‘n groot polisieteenwoordigheid by New Brighton in Port Elizabeth nadat die plunder van winkels wat aan Somaliërs behoort deur die woonbuurt versprei het.

Die Somaliërs het alles opgepak wat hulle uit hulle winkels kon red en is … Lees verder

Vals kapingswaarskuwing in PE ondersoek

pelughawe‘n Woordvoerder van die Suid-Afrikaanse Lugdiens, Tlali Tlali sê hulle stel ondersoek in na ‘n vals kapingskennisgewing wat gistermiddag paniek veroorsaak het op ‘n vlug wat in Port Elizabeth geland het.

Volgens Tlali is die vals kennisgewing geaktivieer vir die … Lees verder

Vyf swartes verkrag vrou voor haar seuntjie

‘n Blanke vrou van Port Elizabeth is deur vyf swart gewapende rowers in haar huis verkrag terwyl haar vierjarige seuntjie moes toekyk. Volgens ‘n plaaslike koerant in die Baai is dit “die eerste gewelddadige huisaanval waar verkragting betrokke is” sedert … Lees verder