Staat vra dat kinderverkragter sielkundig geëvalueer word

Die Staat het gevra dat die 42-jarige man van Sasolburg, wat aan 37 klagte van kinderverkragting skuldig bevind is, vir sielkundige evaluering gestuur word voor sy vonnisverhoor.

Die man is Woensdag ook skuldig bevind op 18 aanklagte van seksuele aanranding, … Lees verder

Uitspraak in kinderporno-saak Woensdag verwag

Die Vrystaatse Hooggeregshof sal waarskynlik Woensdag uitspraak lewer in die kinderpornografie-verhoor.

Die aangeklaagde, ‘n man van Sasolburg wat in die hof erken het dat hy ‘n pedofiel is, het vroeër skuld beken op honderde aanklagte, waaronder die vervaardiging, besit en … Lees verder

Kinderpornograaf se saak uitgestel

‘n Drie-en-veertig-jarige man wat teregstaan op 935 aanklagte – wat verkragting van minderjariges, kinderpornografie en seksuele aanranding insluit – se saak is in die Bloemfonteinse Hooggeregshof uitgestel.

Die Vrystaatse woordvoerder van die Nasionale Vervolgingsgesag, Phaladi Shuping, sê die saak is … Lees verder

Man van Noordwes weer voor oor kinderporno

‘n Noordwes man sal vandag weer in die Lichtenburg Landdroshof verskyn op aanklagte van die besit van kinderpornografie.

Bert Viljoen is een van ses mans wat in Augustus 2013 in vier provinsies in hegtenis geneem is. Dit nadat polisie ‘n … Lees verder

Cameron se anti-porno-filters problematies

Die Britse premier David Cameron se plan om internetpornografie te verbied, is onder verdenking nadat hy voorgestel dat kaal vroue soos dié wat op The Sun se bladsy drie verskyn, nog steeds toeganklik sal wees aanlyn. Sommige kritici het Cameron … Lees verder