Openbare geweld in Johannesburg, Polokwane

Minstens 38 oproeriges is in hegtenis geneem weens openbare geweld by die George Goch- en Denver-hostelle, suid van Johannesburg.

Die hostelbewoners het nabygeleë paaie en hoofroetes versper en twee voertuie aan die brand gesteek.

Die hostelbewoners is ontevrede oor die … Lees verder

Malema opgeruimd na hofuitspraak

Die verhoor van Julius Malema, EFF-leier, is uitgestel omdat een van sy medebeskuldigdes siek is. Malema se saak vir bedrog en korrupsie is van die hofrol geskrap in die Hooggeregshof in Polokwane, omdat een van sy mede-beskuldigdes nie in die … Lees verder

Diere neem wraak in Limpopo

‘n Toeris by die Phafuri-rivierkamp naby die Nasionale Krugerwildtuin is deur ‘n gewonde buffel aangeval, in een van twee soortgelyke voorvalle in Limpopo.

Die park se bestuurder, Von van Niekerk sê die sestigjarige is na die hoësorg-eenheid van die Polokwane-hospitaal … Lees verder

EFF ontken aanranding, vuurwapen by Malema

Julius Malema, leier van die Ekonomiese Vryheidsvegters (EFF), het nie ʼn veiligheidswag aangerand of ʼn vuurwapen op hom gerig nie, het die party Maandag gesê.

Mbuyiseni Ndlozi, woordvoerder van die EFF, het gesê die openbare mening het Malema egter reeds … Lees verder

Malema se korrupsie-verhoor gaan voort

Julius Malema, die EFF-leier se verhoor oor bewerings van bedrog, korrupsie en geldwassery word Dinsdag in die Hooggeregshof te Polokwane voortgesit.

Die polisie is in die stad asook in die Seshego-lokasie, Malema se eertydse tuiste, ontplooi.

EFF-lede en ondersteuners drom … Lees verder

Vragmotor met plofstof was onderweg na Zambië

n1polokwaneDie minister van Polisie, Nathi Mthethwa, sê die vragmotor met plofstof wat opgeblaas het en die lewens van vier polisielede en ‘n bestuurder geëis het, was onderweg na Zambië.

Die plofstof was na Beitbrug-grenspos onderweg waar talle myne is.

‘n … Lees verder

Zuma spreek sy skok uit na ontploffing op N1 polisielede eis

zuma2President Zuma het sy skok uitgespreek oor die ongeluk waarin vier polisiebeamptes en ‘n bestuurder dood is toe ‘n kleinhandelvragmotor agter in ‘n vragmotor vol plofstof vasgery het.

‘n Deel van die pad, die N1 tussen Polokwane en Mokopane is … Lees verder

Zille belowe BSEB, grondhervorming en verhoogde toelaes

blueberetsDie DA het Sondag sy ondersteuners die versekering gegee dat die party nie hul swart rassebeleid sal laat vaar nie.

Tydens die bekendstelling van hul verkiesingsmanifes in Polokwane het die DA-leier, Helen Zille gesê hulle ondersteun Breë Swart Ekonomiese Bemagtiging … Lees verder

Veiligheid opgeskerp vir Malema se verskyning

Die EFF-slagritueel
Die EFF-slagritueel

Die polisie het veiligheidsmaatreëls in en om Polokwane in Limpopo opgeskerp nadat duisende ondersteuners van die EFF begin saamdrom het voor die hofverskyning van Julius Malema.

EFF-lede het ‘n nagwaak vóór Malema se hofverskyning aangekondig. Malema sê die … Lees verder

Zuma: Jeugliga moet radikaal en gehoorsaam wees

blackwhitePresident Jacob Zuma het by ‘n byeenkoms in Seshego, Limpopo gesê die ANC Jeugliga mag radikaal wees, solank hulle die tradisies van die regerende party respekteer.

Tienduisende mense het die byeenkoms bygewoon. Daar was nie een wit gesig in die … Lees verder

Gaan hulle of gaan hulle nie…?

Gaan die ANC die landbougrond vat, of nie, wonder almal. Moenie daaroor twyfel nie!

Hierdie vraag en die gepaardgaande onkunde oor die ANC onder die Afrikaners en die boeregemeenskap, word liederlik deur die ANC misbruik om die Afrikaners met berekende … Lees verder

DA vra spesiale oudit vir Malema

Die DA het die ouditeurgeneraal se streekkantoor in Polokwane gevra vir ‘n spesiale oudit van alle tenders wat aan maatskappye waarby Julius Malema betrokke is, toegeken is .

Dit volg op berigte dat Malema se SGL Engineering Projects twee nuwe … Lees verder

Malema is ‘toekomstige president’

Julius Malema, die uiters gewilde leier van die ANC-jeugliga, het Woensdag sy 29ste verjaardag gevier en is by die geleentheid ook as “ons toekomstige president” beskryf.

Hy het die 15 000-sitplek Seshego-stadion in sy tuisdorp, Polokwane, Limpopo gehuur vir die … Lees verder

Gaan Mo hou?

Die DA het Maandag ‘n persverklaring uitgereik waarin hulle Suid-Afrika se nuwe Intelligensiehoof, Mo Shaik, se aanstelling betreur.

Volgens die verklaring het Shaik homself reeds skuldig gemaak aan valse aantygings teen politieke opponente en is daar ernstige vrae oor sy … Lees verder