Duitse Afd LP daag pro-migrasie ‘piepie-aanvaller’ uit

Die AfD-LP Stephan Brandner dreig om die “heeltemal beskonke Antifa-man met sy mini-orgaan” wat op ‘n AfD kantoor in Thuringia geurineer het te ontbloot as die aktivis ooit probeer om weer moeilikheid te maak by hul kantoor.

Die kiesafdelingkantoor van … Lees verder

Vyf politieke partye gederegistreer deur OVK

Die Onafhanklike Verkiesingskomissie het besluit om vyf politieke partye in die aanloop tot vanjaar se algemene verkiesing te deregistreer.

In ‘n verklaring het die woordvoerder van die OVK, Kate Bapela, vandag gesê: “Elke jaar moet ons seker maak dat die … Lees verder

Wie is die geheime buitelandse skenker?

Die ANC is baie bekommerd oor die rol wat ‘n geheime internasionale skenker gespeel het om opposisiepolitiek in Suid-Afrika te manipuleer.

Druk deur ‘n buitelandse skenker het glo gelei tot die samesmeltingsplan van die DA en Agang SA wat binne … Lees verder