Honderde mense sluit binne ure by Front Nasionaal aan

Honderde mense het by die nuwe politieke party, Front Nasionaal, aangesluit nadat die party se webwerf gistermiddag laat aanlyn verskyn het. Dít binne slegs enkele ure en sonder dat dit amptelik aangekondig is. Mnr. Hannes Engelbrecht, ‘n joernalis van Potchefstroom … Lees verder

Hannes Engelbrecht aangewys as leier van Front Nasionaal

DUNNOTTAR – Die nuutverkose leier van Front Nasionaal, Hannes Engelbrecht, het in sy eerste openbare optrede Churchill se woorde aangehaal: “Ek is nie die leeu nie, maar die lot het op my geval om die leeu se brul te gee”. … Lees verder