Drie Duitse tieners is voor ‘n aankomende trein ingestamp op die Nürenburgstasie. Twee van hulle is deur die trein omgery en is op slag dood. Die beweerde moordenaars is twee ouer tieners wat Moslem-migrante is.
Ten spyte van die feit … Lees verder
Drie Duitse tieners is voor ‘n aankomende trein ingestamp op die Nürenburgstasie. Twee van hulle is deur die trein omgery en is op slag dood. Die beweerde moordenaars is twee ouer tieners wat Moslem-migrante is.
Ten spyte van die feit … Lees verder
Politieke korrektheid het ‘n prys. ‘n Duur, rand-en-sent prys. As jy ‘n maatskappy is met ‘n elitistiese bestuur, wat uit ‘n PK-hoogte op jou eie klandisie neersien, is bankrotskap en miljarde se geldelike verliese jou voorland.
Só het die Amerikaanse … Lees verder
Die Universiteit van Stellenbosch het sy strewe na kulturele marxisme en politieke korrektheid tot ‘n nuwe hoogtepunt te voer deur twee studentes van die Heemstede-koshuis te skors omdat hulle hul gesigte vir ‘n partytjie pers geverf het, blykbaar om soos … Lees verder
Max du Preez moet elke week ‘n hele aantal skrywes vir publikasie lewer om sy lewenstandaard te handhaaf. Dit is nie altyd maklik om ‘n onderwerp te kry wat nuwerig lyk nie. Onlangs het hy byvoorbeeld gevra: “Wat is jóú … Lees verder
My bespreking van die boek, ‘n Konstante Revolusie: Naspers, Media24 en Oorgange (2015), met Lizette Rabe as die samesteller, word hier voortgesit.
Khulu Sibiya, ‘n oudredakteur van City Press, beweer dat sedert die Naspers-oorname in 1984 “the political … Lees verder
Van al die aanslae teen die moderne mens se gees en doen en denke is die sieklike verskynsel van politieke korrektheid sekerlik een van die verlammendste. Veel is reeds hier op Praag en elders oor hierdie onderwerp gesê, maar dit … Lees verder
Soweto is in ligte laaie. Diegene wat die hoofstroommedia jeugdiges noem, is op ‘n plundertog gemik teen uitlanders; diegene wat nie die plaaslike bevolking se taal, etniese herkoms of velkleur deel nie. Somaliërs, asook winkeleienaars uit Pakistan word geteiken. ‘n … Lees verder
Ek sal graag die hele artikel wil lees soos dit in Tydskrif vir Geesteswetenskappe verskyn het, maar uit die bietjie wat ek gesien het probeer prof. Van Niekerk die punt maak dat ons die waarheid in konteks moet sien. Dus, … Lees verder
In hierdie artikel word besin oor die moeilike vraag van die rede vir die wêreldwye veldtog teen die Afrikaner spesifiek, maar ook teen die wit ras in die algemeen. Daar is primêre en sekondêre oorsake. Van die sekondêre oorsake is … Lees verder
In hierdie artikel word besin oor die moeilike vraag van die rede vir die wêreldwye veldtog teen die Afrikaner spesifiek, maar ook teen die wit ras in die algemeen. Daar is primêre en sekondêre oorsake. Van die sekondêre oorsake is … Lees verder
deur Danie Goosen
Daar word dikwels gesê dat die liberalisme een van die grootste ideologiese gevare vir Afrikaners inhou. Maar wat word hiermee bedoel?
Nou, alvorens misverstand alles beduiwel, wil ek dit hier reg aan die begin so duidelik as … Lees verder
deur Skoppensboer
[followbutton username=’skoppensbo3r’ count=’true’ lang=’en’ theme=’light’]
Dit word allerweë erken dat kommunisme nie bevorderlik vir letterkunde is nie, veral in voormalige kommunistiese lande soos die eertydse Oos-Duitsland en Sowjetunie. Skoppensboer wonder nog oor die Suid-Afrikaanse ekonomie, maar dis vir … Lees verder
Hennie van Deventer, ‘n oud-redakteur van Volksblad, woon deesdae op Melkbosstrand. Hy skryf soms briewe aan koerante. Hy mymer graag oor die verlede en gebruik sy LitNet-blog vir hierdie doel. Op 7 deser het hy ter ongekwalifiseerde verering van Nelson … Lees verder
Die Afrikaanse skryfster Fransi Phllips vertel van haar lewe in Rusland en hoe sy daar beland het op praagTV, ons YouTube-kanaal.
Die onderhoud is op 3 Julie 2013 in die Pretoriase kunsmuseum gevoer. Die vraesteller is Dan Roodt.… Lees verder
Nelson Mandela het tereg al meerdere kere opgemerk dat hy nie ‘n heilige is nie en sy eerste vrou het ook hierdie feit beklemtoon. Politici en feitlik al die openbare media, bv koerante, tydskrifte, radio- en televisie-uitsendings, benader Mandela kritiekloos … Lees verder