Die ou aardbol van ons word by die dag ‘n gevaarliker plekkie om op te leef. Pas het pres. Trump die geleentheid van ‘n staatsbesoek aan die VSA deur die Poolse president, Andrzej Duda, gebruik om aan te kondig dat … Lees verder
Etiket: Pole
Leon Lemmer: Die duiwels in polities byderwetse demokrasie
Ons moet dikwels aanhoor dat Suid-Afrika sedert 1994 ‘n beter plek is omdat dit nou ‘n demokrasie is. Wat daarmee gesê word, is dat die swart ANC-regering beter is (bv in groter mate moreel regverdigbaar) as wat die vorige regering … Lees verder
Video: Dan Roodt oor grondgryp by Krugerdagberaad
By die beraad wat deur ToekomsVonk op 10 Oktober (Krugerdag) georganiseer is, het dr. Dan Roodt van PRAAG die gehoor daaraan herinner dat daar reeds 200 jaar ‘n konflik in Suid-Afrika woed. ‘n Minderheid radikale Engelssprekendes (“Britse marxiste”) in Johannesburg … Lees verder
Video: Vanaf die Brandburghek in Berlyn
Dan Roodt berig vanuit Berlyn oor PRAAG se pas afgelope Europese Vriendskapstoer. Hy is bemoedig deur die groot steun vir die Afrikanerstryd in Suid-Afrika veral onder jong Europeërs.
Hou die webblad dop oor die volgende paar dae vir nog inligting, … Lees verder
Plaasmoorde en onteiening gaan in Poolse parlement geopper word
Danksy dr. Dan Roodt van PRAAG se pas afgelope besoek aan Pole, gaan die geweld teen Afrikanerboere, asook die kommunistiese onteiening van hul eiendom, binne enkele dae in die Poolse parlement, die Sejm, bespreek word. Die leier van PRAAG (Pro-Afrikaanse … Lees verder
Dan Roodt: Onderhoud met Suidpunt
“Op die gevaar af dat ek soos destyds toe dit mode was, ‘postmodern’ klink, meen ek die sin van ons Afrikaanse kultuur is juis in daardie tussen-in-wêreld te vind: tussen Afrika en Europa, maar ook tussen Europese kulture.” In hierdie … Lees verder
Poetin vermy NAVO-lugruim op pad na G20
Die vliegtuig van die Russiese president, Vladimir Poetin, het ‘n lang ompad na die G20-beraad in Hamburg, Duitsland, geneem. Dit het bykans 500 km ekstra gevlieg om te verhoed dat die president oor die oostelike flank van NAVO vlieg.
Poetin … Lees verder
Amerikaanse energie losgelaat: Trump se besoek aan Pole
Die Amerikaanse president Donald Trump hoop om Rusland se verhouding met Europese aardgaskliënte uit te daag, sodat die VSA die oorheersende verskaffer van vloeibare aardgas, oftewel VAG, na die EU kan word. Maar dis baie duurder om Amerikaanse gas te … Lees verder
Leon Lemmer: Vergete blanke stamme wat kwyn en verdwyn
Eeue lank het Brittanje en ander Europese lande koloniale gebiede gehad. Daar is gedink dat die son nooit sou sak oor die Britse en ander koloniale ryke nie. Na die Tweede Wêreldoorlog het die meeste kolonies egter polities onafhanklik geword. … Lees verder
Russiese gas is nou ‘n gegewe vir Duitsland
Die Europese Unie het alle pogings om die konstruksie van die Nord Stream-2 gaspyplyn te sluit, opgehef.
The Wall Street Journal skryf dat die EU-owerhede lank onder die druk van verskeie state, hoofsaaklik Pole was, maar nou sal Brussel Moskou … Lees verder
Leon Lemmer: Britse en Amerikaanse misleiding oor die Katyn-massamoord
Die Katyn-massaslagting het gedurende die Tweede Wêreldoorlog en daarna opslae gemaak. Katyn word Kah-thin uitgespreek (Daniel Ford, bron hier onder, Kindle 214). Ek gaan hierdie gebeurtenis belig om aan te toon hoe regerings en die massamedia inligting weerhou of verdraai … Lees verder
Leon Lemmer: Die oorsprong van ‘misdade teen die mensdom’ en ‘volksmoord’
Ek het die eerste keer van die Oekraïne se gespletenheid tussen die Ooste en die Weste kennis geneem toe ek Anna Reid se boek, Borderland: A journey through the history of Ukraine (London: Phoenix, 1998, 258p), gelees het. Die Dnieper-rivier … Lees verder
ANC ruk op na Grondwethof teen Walus-vrylating
Die ANC aan die Oosrand sal Maandag in groot getalle opruk na die Grondwethof teen Janusz Walus se vrylating op parool.
Hulle, sowel as die SAKP, ANC en EFF is heftig gekant teen die beslissing om Walus vry te laat. … Lees verder
Janusz Walus vrygelaat
Janusz Walus sal op parool vrygelaat word. Sy prokureur, Roelof du Plessis, het Donderdagoggend die Poolse immigrant se vrylating bevestig.
Walus het die leier van die Kommuniste, Hani in sy oprit in Boksburg in April 1993 doodgeskiet.
Die SAKP was … Lees verder