Twitter: Jonathan Jansen se nalatenskap ‘n rassefiasko

Die Universiteit van die Vrystaat (UV) se visekanselier en rektor, Jonathan Jansen, sal onthou word deur swart studente as die man wat “wit uitvaagsels terugverwelkom het by die UV nadat hulle ons [swart] moeders urine gevoer het”, het swartes Maandag … Lees verder

Nasiebouer of vryheidsoeker?

Die ondenkbare is besig om te gebeur. Die gedrukte media noem dit die verregsing van Afrikaners, oftewel ‘n migrasie na die regterkant van die politieke spektrum. Dit is die einde van Afrikaners se deelname aan die ANC se nasiebouproses. Die … Lees verder