ISIS het enkele dae voor St Petersburg-aanslag waarskuwing gerig

ISIS het enkele dae voor die aanslag op ‘n moltrein, gewaarsku dat hulle Rusland sal teiken en boodskappe en grubeelde op sosiale media verspei waarin hulle ondermeer die land se president wys met wonde aan sy kop.

Een boodskap het … Lees verder

Optogte in verskeie Russiese stede laat kiesers koud

Verspreide wettige asook onwettige optogte in Moskou, St Petersburg en verskeie ander Russiese stede is deur die Russiese neoliberale kampvegter Alexey Navalny georganiseer.

Navalny hoop om op dié manier sy bod vir die Russiese presidentskap ‘n hupstoot te gee, maar … Lees verder

Marine Le Pen besoek Poetin

President Vladimir Poetin het met die leier van die Front National, Marine Le Pen, in die Kremlin Vrydag vergader, het Reuters berig, en aan “haar ‘n potensiële hupstoot vir haar veldtog oorhandig om die presidensiële verkiesing volgende maand in Frankryk … Lees verder

Kernoorlogbedreigingsvlak laer ná Trump oorwinning

Die bedreigingsvlak in die VSA vir ‘n kernkonfrontasie is verlaag tot sy laagste vlak in die nasleep van die verkiesings.

Amerika se Defcon-waarskuwingsvlak is verlaag na sy veiligste status moontlik na die aankondiging dat Donald Trump in die 2016-presidensiële verkiesing … Lees verder

Obama dreig met kuberoorlog na China, Rusland skroewe aandraai by G20

By die G20-beraad in China het president Obama gedreig om ‘n kuberoorlog teen Rusland te loods en gesê: “Kyk, ons beweeg in ‘n nuwe era hier waar ‘n aantal lande ‘n groot kapasiteit het. En eerlik, ons het meer kapasiteit … Lees verder

Hoe stalinisties is Poetin werklik?

Die eindelose propaganda wat ons van netwerk24 moet verkrop ken blykbaar geen perke nie.

Ek verwys nou na die artikel “‘Demokrasie’ by Russe net Poetin se idees” van Leopold Scholtz.

In hierdie artikel word weer benadruk dat Poetin besig is … Lees verder

Poetin wil ‘inligtingsaanvalle’ deur skakeling verhoed

Verslae van beweerde ongevalle onder burgerlikes wat veroorsaak is deur Russiese lugaanvalle in Sirië het na vore gekom, selfs voor Russiese vegvliegtuie vir hul eerste sending opgestyg het, het President Wladimir Poetin gesê en sulke disinformasie as “inligtingsaanvalle” beskryf.

“Ander … Lees verder

Rusland voer lugaanvalle teen ISIS uit

Rusland het Woensdag 20 lugaanvalle in Sirië uitgevoer na hulle deur die land se president versoek is om op te tree teen internasionale terroriste.

Die Kremlin het die militêre ingryping goedgekeur om pres. Basjar al-Assad, ‘n bondgenoot in die streek, … Lees verder

Madelein Louw: Poetin, Zuma en Verwoerd se ‘nukes’

Sodra koerante na ‘nukes’ verwys, laat dit lesers aan atoombomontploffings en kernoorlog dink. Daarom gebruik wit beheerde liberale koerante in Suid-Afrika die woord “nukes” met opset wanneer hulle na Poetin en Zuma se kernkragvoorstelle verwys.

Hoofstroom- wit beheerde koerante in … Lees verder

Poetin, IMF bespreek Griekse krisis

Die Russiese President, Vladimir Poetin het die Internasionale Monetêre Fonds se bestuurshoof, Christine Lagarde genader om die Griekse referendum te bespreek.

Hulle probeer ‘n werklike oplossing kry vir die land se skuldkrisis.

Lagarde het gesê dat verskeie lande in Latyns-Amerika … Lees verder

Geld vloei van Russe na Hillary vir uraan

Amerikaners kan hulself die skouspel van ‘n verkiesing in 2016 en miljarde dollar spaar. Al wat die VSA moet oorweeg is ‘n jong Clinton wat met ‘n junior Bush afhaak, sê ontleders.

Dit is die realiteit van die VSA se … Lees verder

Amerika speel ‘n gevaarlike spel

Sedert die einde van die Koue Oorlog het Amerika sigself die titel as oorwinnaar van daardie konflik opgeëis. Natuurlik is daar groot waarheid daarin, want destyds, net soos tans het Amerika die olieprys afwaarts gemanipuleer en daardeur Sowjetinkomste nadelig beïnvloed. … Lees verder

Sedert die einde van die Koue Oorlog het Amerika sigself die titel as oorwinnaar van daardie konflik opgeëis. Natuurlik is daar groot waarheid daarin, want destyds, net soos tans het Amerika die olieprys afwaarts gemanipuleer en daardeur Sowjetinkomste nadelig beïnvloed. … Lees verder

Pere de Vos se hartseerverhaal

Pierre de Vos klink deesdae vir my of hy die soort van afskuwelike sielshartseer ervaar wat die Hexvallei se werkers teister na ‘n uitmergelende dag se geswoeg, waar hy sy buurman verwurg het, sy vrou hospitaalryp geslaan het, die verkragte … Lees verder

Tweede gesprek oor die Oekraïne

In hierdie tweede gesprek oor die Oekraïne gesels Dan en Karin Roodt oor die onlangse verwikkelinge in die oorlog, asook die uitlek van die gewraakte uitlating deur Wladimir Poetin dat hy die Oekraïne “binne twee weke sou kon verower”.

Lees verder