Dr. Joggie Briedenhann het Dinsdag by navraag aan die Republikein bevestig dat hy die siviele regsaksie teen die Universiteit van Stellenbosch (US), Open Stellenbosch en die studenteraad gaan voortsit ondanks die rektor van dié unversiteit, dr. Wim de Villiers, se … Lees verder
Etiket: Poekie Briedenhann
Ouers vrees vir pers studente se veiligheid
Dr. Joggie Briedenhann, pa van Christine (Poekie) sê hy is “uiters teleurgesteld met hoe die US die hele saak benader het” nadat sy dogter en ‘n vriendin lukraak van rassisme beskuldig is oor pers gesigverf.
Christine se veiligheid op kampus … Lees verder