Swart bendes plunder Florida terwyl orkaan Irma woed

Ten minste 32 plunderaars is regoor Florida, VSA, in hegtenis geneem terwyl die orkaan Irma aanhou om Amerika noord van Tampa te teister. Skokkende videos het na vore gekom waarin hoofsaaklik Afro-Amerikaanse jeugdiges getoon word wat probeer om by winkels … Lees verder

Wits dank sekuriteitsmaatskappy af na klipgooiery

Wits het die sekuriteitsmaatskappy wat met swart studente gebots het, vervang, het ‘n woordvoerder Woensdag gesê.

“Ons het die sekuriteitsmaatskappy vervang, maar voel nie ‘n behoefte om personeel te verhoog nie, want daar is minder studente op die kampus,” het … Lees verder

Aanklagte teen swart UV-amokmakers onvoorwaardelik teruggetrek

Aanklagte teen twee swart studente wat aanvanklik op 24 Februarie in hegtenis geneem is tydens die oproer by die Universiteit van die Vrystaat (UV) is onvoorwaardelik teruggetrek.

Die oproer deur ‘n groep skoonmakers en studente het tot vandalisme en openbare … Lees verder

Katlehong gespanne na jongste xenofobiese geweld

Die situasie in Katlehong aan die Oosrand is gespanne nadat geweld Dinsdagnag uitgebreek het in die jongste vlaag xenofobiese aanvalle.

Winkels, wat aan buitelandsers behoort, is geplunder en in puin gelê.

Een plunderaar is in die geweld doodgeskiet toe die … Lees verder

Plakkeroproer in Johannesburg steeds gespanne

Die rewolusionêre teoloog Beyers Naudé, se nalatenskap is lewendig noord van Johannesburg waar swart oproeriges Woensdag op ‘n plundertog gegaan het.

Die situasie is steeds gespanne in Zandspruit, nadat plakkers gewelddadig geraak het oënskynlik oor Eskom se verwydering van onwettige … Lees verder

Swart studentebetogers verloor stoom

Terwyl studentebetogings besig is om momentum te verloor, het die Nasionale Vergadering ‘n blitsdebat geskeduleer oor transformasie in hoër onderwys.

Verskeie studenteleiers sal na verwagting die debat by die parlement met ‘n duidelike anti-wit strekking bywoon.

Talle wit studente wat … Lees verder

Geweld en moorde laat twee kampusse sluit

Die Universiteit van KwaZulu-Natal se Westville-kampus is Maandag weens geweld gesluit.

Dit volg swart studente op ‘n vernietigingstog gegaan het teen ‘n verhoging in die koste van registrasie vir 2016.

Oproerige swart studente het na bewering die hoof administrasiegebou en … Lees verder

Polisie vat oproeriges in Potch, Ventersdorp vas

Oproeriges wat Vrydag in Pothcefstroom se middedorp binnegevaar het, sal Maandag in die plaaslike landdroshof verskyn. Nog arrestasies word binnekort verwag.

Dit is volgens Provinsiale Polisiekommesaris Jacob Tsumane, en volg na honderde oproeriges die strate in gevaar het en eiendom … Lees verder

Wit verslaggewer aangerand in Ferguson

‘n Wit verslaggewer van die Post-Dispatch, Paul Hampel is bewusteloos geslaan en daarna beroof deur ‘n groep swart aanvallers terwyl hy berig het oor hernude opstande in Ferguson, in die Amerikaanse deelstaat Missouri, Sondagnag.

Gewelddadige oproer het uitgebreek met die … Lees verder

Hofaansoek teen Operasie Fiyela

Die “menseregte-organisasie” Lawyers for Human Rights, wat deur George Soros befonds word, gaan ‘n aansoek by die Hooggeregshof in Pretoria indien teen die ANC-regering se “misbruik van die SAPD”.

Die organisasie beoog om Operasie Fiyela as onwettig en ongrondwetlik … Lees verder