Wit Namibiër eerste om van terreur aangekla te word

Johannes (Johan) Martinus Mostert van die plaas Swartmodder in die Otjiwarongo-distrik is die eerste mens in die geskiedenis van Namibië wat ingevolge die Wet op die Voorkoming­ en Bestryding van Terroriste- en Proliferasie-aktiwiteite (Wet No.4 van 2014) aangekla is.

Mostert … Lees verder

Groot wapenopslagplek in Johannesburg gevind

sindikaatEen van die land se mees gesoekte misdadigers is in besit van meer as 300 gewere , ammunisie en plofstof by sy huis in Norwood, noord van Johannesburg in hegtenis geneem Donderdag, het die nasionale kommissaris van polisie Riah Phiyega … Lees verder

Vragmotor met plofstof was onderweg na Zambië

n1polokwaneDie minister van Polisie, Nathi Mthethwa, sê die vragmotor met plofstof wat opgeblaas het en die lewens van vier polisielede en ‘n bestuurder geëis het, was onderweg na Zambië.

Die plofstof was na Beitbrug-grenspos onderweg waar talle myne is.

‘n … Lees verder

Zuma spreek sy skok uit na ontploffing op N1 polisielede eis

zuma2President Zuma het sy skok uitgespreek oor die ongeluk waarin vier polisiebeamptes en ‘n bestuurder dood is toe ‘n kleinhandelvragmotor agter in ‘n vragmotor vol plofstof vasgery het.

‘n Deel van die pad, die N1 tussen Polokwane en Mokopane is … Lees verder

Vrou met plofstof by Beitbrug voor

’n Vrou wat in Limpopo met plofstof in haar besit betrap is, sal Vrydag in die hof op Musina verskyn.

 Sy is Donderdagaand by die Beitbrug-grenspos voorgekeer. 

Die 23-jarige vrou was per bus vanaf Zimbabwe na Suid-Afrika onderweg toe die Lees verder