Brand verwoes 500 plakkershutte

Sowat 2 000 mense is dakloos nadat ‘n brand by die Kya Sands-lokasie sowat 500 plakkershutte Donderdag verwoes het, het die Johannesburgse nooddienste gesê.

Woordvoerder Nana Radebe het gesê rampbestuur probeer vasstel hoeveel mense geraak word, maar van die aanvanklike … Lees verder

Inwoners kla dat Metropolisie hutte afbrand

shacksSowat 200 plakkershutte is Dinsdag in ‘n brand in Midrand, tussen Pretoria en Johannesburg, verwoes het Gauteng-nooddienste gesê.

‘n Digte, donker rookkolom het steeds bo die gebied gehang teen laatmiddag. Inwoners het die polisie daarvan beskuldig dat hulle die hutte … Lees verder

Brande op Kaapse Skiereiland eis 12

flatsfireTalle brande het Dinsdag in die Kaapse Skiereiland uitgebreek wat 12 mense se lewens geëis het.

‘n Brand het ook plakkershuise in die Kosovo informele woongebied by Phillipi op die Kaapse Vlakte vernietig en 400 mense dakloos gelaat.

Niemand het … Lees verder

Talle dakloos na brand 40 plakkershutte verwoes

Sowat 50 mense is dakloos gelaat nadat ‘n brand by die Rugby Club-lokasie in Roodepoort uitgebreek het, het die Johannesburgse nooddienste gesê.

Robert Mulaudzi, woordvoerder, het gesê die brand, wat omstreeks 05:00 uitgebreek het, is vermoedelik veroorsaak deur ‘n foutiewe … Lees verder