Plakkers val brandweer aan wat hul brandende kliniek wil red

Die Kaapstadse brandweer moes pogings laat vaar om ‘n brand in ‘n gemeenskapskliniek in die Joe Slovo-plakkerskamp in Milnerton te blus nadat oproeriges hulle met klippe bestook het.

Dit is natuurlik heel gepas dat die verskroeide plakkerskamp waar inwoners hul … Lees verder

Kaapse fietstoer waai weg, opbrengste na plakkers

Die bekende Kaapstad-fietswedren het weggewaai in stormsterk windtoestande, vir die eerste keer in 40 jaar.

Sondag was die organiseerders gedwing om die remme van die kolossale Argus-wedren aan te slaan, slegs minute voor ‘n see van 35 000 fietsryers in … Lees verder

Brandweer weer in Kaapstad aangeval

Brandweermanne van Kaapstad moes Maandagaand van ‘n brandtoneel vlug nadat hulle aangeval is.

Hulle is ontbied na ‘n lokasie waar ‘n plakkershut aan die brand geslaan het, maar moes onttrek toe plakkers hul brandweervoertuie met klippe bestook het.

Die Stad … Lees verder

Hoofpad wes van Johannesburg onveilig na oproer

Motoriste word aangeraai om Albertina Sisulu-weg langs die Princess plakkers wes van Johannesburg te vermy na kligooiery Donderdagaand.

Daar was vroeër steeds rommel, klippe en gebrande buitebande in die pad. Dit is nog nie duidelik waaroor gemeenskapslede oproer pleeg het … Lees verder

DA, EFF en ANC mede-verantwoordelik vir rasse-oorloggie in Pretoria

Dit lyk nie asof die DA en EFF se samewerking in Pretoria iets goeds inhou vir die wit inwoners nie.

‘n Mini-rasseoorlog het die naweek uitgebreek tussen swart balhorige plakkers en wit inwoners nadat die plakkers van Jeffville-plakkerskamp langs Atteridgeville … Lees verder

Hewige straatgevegte tussen asielsoekers in Parys

Een van die mees gewilde buurte van Parys is Woensdag verander in ‘n slagveld toe asielsoekers mekaar aangeval het in skokkende tonele.

Franse inwoners in die buurt is ongelukkig omdat hul omgewing besig is om gewelddadig en gevaarlik te raak. … Lees verder

Stormwinde waai plakkershutte weg

Die Vrystaat en Limpopo is deur stormwinde gelooi wat plakkershuise weggewaai het.

Deneysville in die Vrystaat, is deur die erge storms getref wat ongeveer 500 mense oor die naweek dakloos gelaat het en die munisipaliteit het sakeondernemings gevra om hulp … Lees verder

Plakkershuise van buitelanders in Tshwane, Kaapstad brand

Die Tshwane Metro sê hulle weet nie wie verantwoordelik is vir die brand in die Plastic View-plakkerskamp nie.

Die meerderheid van Plastic View se inwoners is buitelanders en nie Suid-Afrikaanse burgers nie.

‘n Woordvoerder van die burgemeester, Blessing Manale sê … Lees verder

Plakkers maak amok by Bloemfontein

Die ringpad suid van Bloemfontein, wat die Reddersburg- en Dewetsdorp-paaie verbind by die Dinaweng-plakkerskamp, is vir verkeer gesluit.

Lede van die Mangaung se verkeersdepartement het die pad aan weerskante versper en herlei verkeer na alternatiewe roetes.

Dit kom ná voortslepende … Lees verder

Etniese geweld by Garsfontein eis drie

Drie swartes is dood ná etniese geweld Sondagmiddag tussen twee groepe in die ooste van Pretoria uitgebreek het.

Kapt Colette Weilbach het gesê die moeilikheid het omstreeks Plastic View in Garsfontein uitgebreek tussen Basotho’s en Zimbabwiese burgers.

“Daar word beweer … Lees verder

Polisie moet bontstaan om openbare geweld te keer

Die polisie moes plek-plek in Suid-Afrika bontstaan om openbare geweld te onderdruk.

Honderde plakkers van die Tornado-woongebied naby Brits in Noordwes het na die munisipaliteit opgeruk.

Die opmars was glo om ‘n memorandum oor swak dienslewering in die gebied aan … Lees verder

Slegte week vir leeus in Kenia

Verlede week was ‘n slegte week om ‘n leeu in Kenia te wees.

Donderdag is ‘n tweejarige leeu bekend as Lemek dood aangetref, met ‘n spies deurboor, het die Kenya Wildlife Service gesê.

Die tweede dooie leeu kom net ‘n … Lees verder

Plakkeroproer in Johannesburg steeds gespanne

Die rewolusionêre teoloog Beyers Naudé, se nalatenskap is lewendig noord van Johannesburg waar swart oproeriges Woensdag op ‘n plundertog gegaan het.

Die situasie is steeds gespanne in Zandspruit, nadat plakkers gewelddadig geraak het oënskynlik oor Eskom se verwydering van onwettige … Lees verder

R115 by Brits weer oop na oproer

Die R511 naby Brits in Noordwes het heropen vir verkeer na gewelddadige oproer.

Die oproer is glo teen misdaad in die streek. Die inwoners van twee plakkersgebiede, sowel as dié van lokasies by die Hartebeespoortdamgebied, versper sedert Sondag paaie.

Sowat … Lees verder